Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brakdakkie Guest Cottages

Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 1 bied slaapplek aan 2 gaste op 'n dubbelbed met wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, wasbak en toilet. Handdoeke en seep word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, yskas, broodrooster, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan hul maaltye in die eetarea by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet. Die kothuis het 'n privaat stoep met 'n plonspoel (onderhewig aan beskikbaarheid) en 'n privaat braai-area met tafels en stoele. Daar is veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Indien jy die deposito betaal stem jy in tot ons bepalings en voorwaardes.
Enige terugbetalings aan die gas sal 30 dae na ontvangs van die bewys van betaling gemaak word.
'n Administrasiefooi sal gehef word op alle kansellasies.
Let asb. dat die plonspoel onderhewig is aan beskikbaarheid, kontak asb. die eiendom wanneer jy bespreek vir meer inligting.

Vermiste goedere: Vermiste goedere word vir 'n periode van een maand gehou, daarna sal dit aan liefdadigheid geskenk word. Dit is die gas se verantwoordelikheid om Brakdakkie Guest Cottages oor die vermiste goedere te kontak. Op versoek sal die vermiste goedere teruggestuur word; dit sal die gas se uitgawe wees.

Gaste-goedere: Brakdakkie Guest Cottages en sy personeel aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige vermiste of beskadigde items wat op die perseel gebring word nie. Ons aanvaar ook nie verantwoordelikheid vir karre wat op die perseel parkeer word nie. Dit is alleenlik die gas se verantwoordelikheid om reëlings in verband met versekeringsdekking op alle waardevolle items te tref voordat die gas by Brakdakkie Guest Cottages arriveer. Dit sluit in, maar is nie beperk tot, fotografiese toerusting, juwele, kontant en voertuie.

Beskadigde of verlore goedere: Die gas wat die kamer bespreek is verantwoordelik vir die aksies van diegene wat saam met die gas kom. Brakdakkie Guest Cottages behout die reg om beskadigde of verlore items met nuwes te vervang, op die gas se onkoste. Enige addisionele skoonmaakdienste wat 'n verlies in besigheid tydelik kan meebring, sal ook gehef word. "Verlies" sluit inkomste, spesialis-uitgawes en die verkryging van alternatiewe akkommdasie, indien nodig, in. Die gas sal vir die volle bedrag verantwoordelik gehou word.

Noodsaaklike dienste: Brakdakkie Guest Cottages aanvaar nie verantwoordelikheid vir die toebehore wat nie reg werk nie, maar daar sal moeite gedoen word om die outoriteitsfigure wat ingelig moet word om die probleem op te los, te kontak.

Rook: Weens die tingerige toestand van die geboue, mag daar nie in Brakdakkie Guest Cottages gerook word nie. Daar mag wel buite, waar die asbakkies voorsien word, gerook word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 2 bied slaapplek aan 2 gaste op 2 enkelbeddens met wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Handdoeke wn seep word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet. Die kothuis het 'n privaat binnehof met 'n plonspoel (onderhewig aan beskikbaarheid) en 'n privaat braai-area met tafels en stoele. Daar is veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Indien jy die deposito betaal stem jy in tot ons bepalings en voorwaardes.
Enige terugbetalings aan die gas sal 30 dae na ontvangs van die bewys van betaling gemaak word.
'n Administrasiefooi sal gehef word op alle kansellasies.
Let asb. dat die plonspoel onderhewig is aan beskikbaarheid, kontak asb. die eiendom wanneer jy bespreek vir meer inligting.

Vermiste goedere: Vermiste goedere word vir 'n periode van een maand gehou, daarna sal dit aan liefdadigheid geskenk word. Dit is die gas se verantwoordelikheid om Brakdakkie Guest Cottages oor die vermiste goedere te kontak. Op versoek sal die vermiste goedere teruggestuur word; dit sal die gas se uitgawe wees.

Gaste-goedere: Brakdakkie Guest Cottages en sy personeel aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige vermiste of beskadigde items wat op die perseel gebring word nie. Ons aanvaar ook nie verantwoordelikheid vir karre wat op die perseel parkeer word nie. Dit is alleenlik die gas se verantwoordelikheid om reëlings in verband met versekeringsdekking op alle waardevolle items te tref voordat die gas by Brakdakkie Guest Cottages arriveer. Dit sluit in, maar is nie beperk tot, fotografiese toerusting, juwele, kontant en voertuie.

Beskadigde of verlore goedere: Die gas wat die kamer bespreek is verantwoordelik vir die aksies van diegene wat saam met die gas kom. Brakdakkie Guest Cottages behout die reg om beskadigde of verlore items met nuwes te vervang, op die gas se onkoste. Enige addisionele skoonmaakdienste wat 'n verlies in besigheid tydelik kan meebring, sal ook gehef word. "Verlies" sluit inkomste, spesialis-uitgawes en die verkryging van alternatiewe akkommdasie, indien nodig, in. Die gas sal vir die volle bedrag verantwoordelik gehou word.

Noodsaaklike dienste: Brakdakkie Guest Cottages aanvaar nie verantwoordelikheid vir die toebehore wat nie reg werk nie, maar daar sal moeite gedoen word om die outoriteitsfigure wat ingelig moet word om die probleem op te los, te kontak.

Rook: Weens die tingerige toestand van die geboue, mag daar nie in Brakdakkie Guest Cottages gerook word nie. Daar mag wel buite, waar die asbakkies voorsien word, gerook word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 4
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste op 'n dubbelbed met wit linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en seep word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, broodrooster, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis het 'n privaat stoep met 'n plonspoel (onderhewig aan beskikbaarheid) en 'n privaat braai-area met tafels en stoele. Daar is veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Indien jy die deposito betaal stem jy in tot ons bepalings en voorwaardes.
Enige terugbetalings aan die gas sal 30 dae na ontvangs van die bewys van betaling gemaak word.
'n Administrasiefooi sal gehef word op alle kansellasies.
Let asb. dat die plonspoel onderhewig is aan beskikbaarheid, kontak asb. die eiendom wanneer jy bespreek vir meer inligting.

Vermiste goedere: Vermiste goedere word vir 'n periode van een maand gehou, daarna sal dit aan liefdadigheid geskenk word. Dit is die gas se verantwoordelikheid om Brakdakkie Guest Cottages oor die vermiste goedere te kontak. Op versoek sal die vermiste goedere teruggestuur word; dit sal die gas se uitgawe wees.

Gaste-goedere: Brakdakkie Guest Cottages en sy personeel aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige vermiste of beskadigde items wat op die perseel gebring word nie. Ons aanvaar ook nie verantwoordelikheid vir karre wat op die perseel parkeer word nie. Dit is alleenlik die gas se verantwoordelikheid om reëlings in verband met versekeringsdekking op alle waardevolle items te tref voordat die gas by Brakdakkie Guest Cottages arriveer. Dit sluit in, maar is nie beperk tot, fotografiese toerusting, juwele, kontant en voertuie.

Beskadigde of verlore goedere: Die gas wat die kamer bespreek is verantwoordelik vir die aksies van diegene wat saam met die gas kom. Brakdakkie Guest Cottages behout die reg om beskadigde of verlore items met nuwes te vervang, op die gas se onkoste. Enige addisionele skoonmaakdienste wat 'n verlies in besigheid tydelik kan meebring, sal ook gehef word. "Verlies" sluit inkomste, spesialis-uitgawes en die verkryging van alternatiewe akkommdasie, indien nodig, in. Die gas sal vir die volle bedrag verantwoordelik gehou word.

Noodsaaklike dienste: Brakdakkie Guest Cottages aanvaar nie verantwoordelikheid vir die toebehore wat nie reg werk nie, maar daar sal moeite gedoen word om die outoriteitsfigure wat ingelig moet word om die probleem op te los, te kontak.

Rook: Weens die tingerige toestand van die geboue, mag daar nie in Brakdakkie Guest Cottages gerook word nie. Daar mag wel buite, waar die asbakkies voorsien word, gerook word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 3
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 3 bied slaapplek aan 2 gaste op 'n dubbelbed met wit linne en 'n suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis het ook 'n eetarea en braai-area met tafels en stoele. Daar is veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Indien jy die deposito betaal stem jy in tot ons bepalings en voorwaardes.
Enige terugbetalings aan die gas sal 30 dae na ontvangs van die bewys van betaling gemaak word.
'n Administrasiefooi sal gehef word op alle kansellasies.
Let asb. dat die plonspoel onderhewig is aan beskikbaarheid, kontak asb. die eiendom wanneer jy bespreek vir meer inligting.

Vermiste goedere: Vermiste goedere word vir 'n periode van een maand gehou, daarna sal dit aan liefdadigheid geskenk word. Dit is die gas se verantwoordelikheid om Brakdakkie Guest Cottages oor die vermiste goedere te kontak. Op versoek sal die vermiste goedere teruggestuur word; dit sal die gas se uitgawe wees.

Gaste-goedere: Brakdakkie Guest Cottages en sy personeel aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige vermiste of beskadigde items wat op die perseel gebring word nie. Ons aanvaar ook nie verantwoordelikheid vir karre wat op die perseel parkeer word nie. Dit is alleenlik die gas se verantwoordelikheid om reëlings in verband met versekeringsdekking op alle waardevolle items te tref voordat die gas by Brakdakkie Guest Cottages arriveer. Dit sluit in, maar is nie beperk tot, fotografiese toerusting, juwele, kontant en voertuie.

Beskadigde of verlore goedere: Die gas wat die kamer bespreek is verantwoordelik vir die aksies van diegene wat saam met die gas kom. Brakdakkie Guest Cottages behout die reg om beskadigde of verlore items met nuwes te vervang, op die gas se onkoste. Enige addisionele skoonmaakdienste wat 'n verlies in besigheid tydelik kan meebring, sal ook gehef word. "Verlies" sluit inkomste, spesialis-uitgawes en die verkryging van alternatiewe akkommdasie, indien nodig, in. Die gas sal vir die volle bedrag verantwoordelik gehou word.

Noodsaaklike dienste: Brakdakkie Guest Cottages aanvaar nie verantwoordelikheid vir die toebehore wat nie reg werk nie, maar daar sal moeite gedoen word om die outoriteitsfigure wat ingelig moet word om die probleem op te los, te kontak.

Rook: Weens die tingerige toestand van die geboue, mag daar nie in Brakdakkie Guest Cottages gerook word nie. Daar mag wel buite, waar die asbakkies voorsien word, gerook word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskynstraat 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHg5Vxgo0nC7KFXYejVBa0AviW1Bxl3auZ83V3bqiy1ACmQvZBd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 221 5 1 5 12 Sonskyn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.216520078622 22.029089927673
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem