Braksheuwel Olyfplaas
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Braksheuwel Olyfplaas, Vermaaklikheid, 1620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Braksheuwel Olyfplaas is in Vermaaklikheid, 'n geskiedkundige plaasdorpie langs die oewers van die Duivenhoksrivier. Dit bied die ideale wegbreek vir gesinne en paartjies wat wil ontspan in die natuurlike skoonheid.
Dié verblyf beskik oor 2 selfsorghuise, waarvan elke huis 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer met genoeg sitplek en 'n TV met DStv het. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Die huise is ou, opgeknapte plaashuise met wit mure, 'n patio en grasdakke tussen die olyfbome, fynbos en melkhoutbome. Daar is meer as 100 verskeie voëlspesies en gaste kan die Wes-Kaapse natuur geniet.
Die plaas is naby groter dorpe soos Witsand, Riversdal en Heidelberg, asook naby kleiner vakansiedorpe soos Stilbaai en Jongensfontein. Gaste kan dagbesoeke na nabye dorpies meemaak vir inkopies en besienswaardigehede, soos Stilbaai en Jongensfontein se strande.
Die verblyf is ongeveer 310 km vanaf Kaapstad en is die ideale wegbreek vir Kapenaars wat wil ontsnap van die stad se gedruis sonder om moderne geriewe prys te gee.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Braksheuwel Olyfplaas, Vermaaklikheid, 1620, Wes-Kaap
- Gaste dink Braksheuwel Olyfplaas het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vermaaklikheid Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Braksheuwel Olyfplaas, Vermaaklikheid, 1620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom