LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Braksheuwel Olyfplaas | LekkeSlaap
+33

Braksheuwel Olyfplaas

2 resensies
Selfsorg
Huis 2
Vanaf R1 650
per eenheid
Beskrywing

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en bied verblyf aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ideaal vir kinders is. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek, asook 'n TV met DStv. Die sitkamer lei ook na 'n patio met etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Daar is braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis 1
Vanaf R2 000
per eenheid
Beskrywing

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 8 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens wat ideaal vir kinders is. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek, asook 'n TV met DStv. Die sitkamer lei ook na 'n patio met etenstafel met sitplek vir 12 gaste. Daar is braaigeriewe en 'n buitelug-kroeg.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 8 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braksheuwel Olyfplaas, Vermaaklikheid, 1620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArCmcTuKixYfm99vKU2ha6YwQrTu2F4eOyj2y3AwCFmESUarykQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Braksheuwel Olive Farm Vermaaklikheid 1620 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -34.307552575525 21.032348345951
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!