Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Braksheuwel Olyfplaas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Braksheuwel Olyfplaas
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hennie N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie N

Rustige atmosfeer vir lekker kuiers.

Ons het baie lekker gebly. Was daar vir 10 dae. Skoon beddegoed en skoon handdoeke sal waardeer word gedurende die verblyf. Troeteldier vriendelik definitiewe pluspunt! Lekker tussen die olyfbome deurgeloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric M
Gesin met tieners

Sorgelose verblyf in 'n mooi omgewing.

Groot en goed ingerigte woning met 'n lekker buite braai-area en mooi omgewing. Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Die water is brak, so vat genoeg drinkwater saam as dit jou gaan pla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Braksheuwel Olyfplaas se terugvoer

Baie dankie julle.

Braksheuwel Olyfplaas
Laurette B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette B
Saam met vriende

Net wat mens nodig het om die siel te voed.

Dit was heerlik om vir 'n paar dae op Braksheuwel te kon ontspan. Dankie vir die lekker kuiers op die groot stoep en die pragtige sonsondergange vanaf die braai area en stoep. Die omgewing is asemrowend. Baie dankie Braksheuwel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D
Gesin met klein kinders

Kos vir die siel.

As jy 'n naweek soek met die mooiste sonsondergang en stilte vir jou siel, is die plaas in Vermaaklikheid die plek vir jou. Die huisie is omring met aalwyne, olyfbome, skape, twee bontebokke en vinke wat gesels in die boom bo die boma. Tannie Marie het ons graag gehelp met met 'n versoek hier en daar en selfs vir ons 'n private toer na die Puntjie gegee. Onthou om jou drinkwater en blitz saam te bring, verder is alles wat jy nodig het daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met tieners

Stil en rustig.

Wonderlike akkommodasie geleë in 'n pragtige omgewing waar liggaam en siel kan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernesta K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernesta K
Saam met vriende

Baie rustig en heerlike kuier-huis. Ons het die paar dae regtig baie geniet. Herman baie dankie vir vriendelike hulp en gasvryheid!

Herman het uit sy pad gegaan om die paar dae wat ons daar was so aangenaam moontlik te maak. Ons het verkies om nie tussen massas mense te wees nie en het dus die ruimte van die plaas en rivier baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Braksheuwel Olyfplaas, Vermaaklikheid, 1620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6dd9772321830680f46335d6b363ed3228fa0b8d19d279d2e1cfd5006e3c9c2fdeab9f85052af089e00eb0b091578ac75c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Braksheuwel Olive Farm Vermaaklikheid 1620 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.307552575525 21.032348345951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem