Brakvlei
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marsh-straat 8, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R580 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Brakvlei is in Albertinia en bied gehalteverblyf in 'n gesin of vriendegroep. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Albertinia is in die Langeberge se voorheuwels geleë.
Die kothuise is op 'n woonerf, het slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is WiFi en 'n TV.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dié privaat en luukse kothuise het 'n privaat ingang en bied 'n uitsig oor die Brakvlei. Gaste kan die natuur se geluide aanhoor en die diverse voëllewe aanskou.
Gaste kan ook Albertinia se versteekte skatte verken, soos die alwynprodukte-fabriek en die kultureel-geskiedkundige museum, en die beste boerewors aankoop. Albertinia bied iets vir almal ? van adrenaliensport tot natuurprag in 'n rustige area.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Marsh-straat 8, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Gaste dink Brakvlei het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Albertinia Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marsh-straat 8, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom