LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bramasole | LekkeSlaap
+79

Bramasole

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Magoebaskloof 1 A37, Langs die R71 tussen Tzaneen en Polokwane, Magoebaskloof, 0730 , Limpopo
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R1 217 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bramasole is aan die rand van die woud in Magoebaskloof geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n rustige omgewing. Dit is langs die meer wat beteken dat die plaas gereeld in mis gehul word wat bydra tot die prag van hierdie mooi omgewing.

Die taamlik eenvoudige ontwerp van die skuur skep 'n verrassende kontras met die luukse, dubbel-volume interieur vol natuurlike sonlig wat deur die dakvensters instroom. Die dakkappe is nie versteek nie en dit vorm deel van die interessante binnekant waarvan die kaggel in die middel van die vertrek die fokuspunt uitmaak.

Verblyf word in 13 gastekamers gebied wat elkeen 'n unieke tema het. Elke kamer het 'n uitsig oor die woud en sommige van die balkonne bied 'n uitsig oord die meer en die tuin. Elke kamer het sy eie badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Sommige van die kamers is vir selfsorg toegerus met 'n oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Ontbyt is ingesluit. Gaste kan ook etes by die restaurante in die area geniet.

Gaste kan forel vang op die perseel en besienswaardighede in die area sluit Wegraakbosch Organic Dairy, Debengeni-waterval, Zwakala Berry en Magoebaskloof Canopy Tours in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Witborde

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 63 resensies vir Bramasole
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Magoebaskloof 1 A37, Langs die R71 tussen Tzaneen en Polokwane, Magoebaskloof, 0730 , Limpopo
  • Gaste dink Bramasole het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 217
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 217
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Magoebaskloof 1 A37, Langs die R71 tussen Tzaneen en Polokwane, Magoebaskloof, 0730 , Limpopo
  • Geen kinders onder 14
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjYjc1MmQwLTk5ZmYtNDg1Yi05ZDllLTYxN2VhOGM2ODFlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 217  per nag (vir 2 persone) 63 5 1 5 A37 1 Magoebaskloof Off R71 between Tzaneen and Polowane 0730 Limpopo 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -23.881207604321 29.983315334988
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!