Bramleigh Farm
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 D544, Bramleigh Manor Guest Farm, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 599 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bramleigh Farm is 'n plattelandse gastehuis en eko-landgoed op 'n organiese mikroplaas wat tussen die berge en 'n inheemse woud versteek is. Bramleigh Farm is in Fort Notthingham, 25 km buite Nottingham Road en 'n grondpad van 5 km lei na die instansie.
Die Orchard Cottage het gerieflike slaapplek vir 4 gaste, en beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-sitarea en -kombuis. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, kaggel, stoep en 'n privaat en suite-badkamer met stort en Victoriaanse styl-bad.
Die geriewe werk met sonkrag en natuurlike skoonmaakprodukte word gebruik vir 'n volhoubare onderneming, tog word gerief nie prysgegee nie met items soos elektriese komberse, verhitte handdoekrelings en gratis WiFi.
Gaste is welkom om van die plaaslike en tuisgemaakte produkte te koop, soos plaashoenders en -eiers, varke wat in die woud grootgemaak word en seisoenale groente sowel as ander plaaslike tuisnywerheidprodukte.
Die omliggende berge en woud beteken dat daar geen selfoonopvangs of 'n TV is nie, wat vir gaste die geleentheid bied om volkome uit te rus. Kom geniet die uitstappies in die inheemse woud: die tuiste van meer as 200 voëlspesies en die eeu-oue geelhoutbome. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan of fietsry met die berg op, wildkyk en kunsvlieghengel in en is slegs 20 minute vanaf die Midlands Meander-roete. Bramleigh Farm is ideaal vir voëlkykers, fotograwe, skrywers, natuurliefhebbers, voetslaners of paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 3 D544, Bramleigh Manor Guest Farm, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bramleigh Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Nottingham Road Balgowan Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 D544, Bramleigh Manor Guest Farm, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom