Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brandberg Rest Camp Uis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Basil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 7 resensies vir Brandberg Rest Camp Uis
Netheid
3.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Marianne B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie op standaard in vergelyking met ander plekke in Namibia nie.

Baie raserige plek. Motorfietse wat raas 10 uur in die aand en die gaste langs ons het tot 2 uur die oggend gesit en drink en lawaai. Niemand het hulle kom stilmaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Great guest house

The atmosphere is very relaxed where you can just chill. A nice place for a stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N
Gesin met klein kinders

Wonderlike ligging en geriewe.

Heerlike oornagstop en perfek geleë om Brandberg area te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek op die kaart om oor te bly.

Die publieke badkamers is nie baie netjies nie. Die sogenaamde luukse tente is klein en regtig niks besonders nie (tensy jy dit opweeg teen ‘n eenmanstentjie). Lieflik geleë vir verdere reise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn M
Gesin met tieners

Huisie was alhoewel oud, mooi ingerig en gerieflik.

Die verblyf was aangenaam alhoewel daar eers weer oor die bespreking gestry en geredeneer moes word. Ons het 'n huisie wat 'n gesin van 4 volwassenes kon huisves met 'n vlloedige kombuis bespreek. Met ons aankoms kry ons toe slegs 2 tente met 2 beddens elk. Geen kombuisfasiliteite of enigiets anders nie. By verdere navraag is daar gesê dat ons ekstra R400 moet bybetaal vir verblyf sou ons 'n huisie wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne D
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Die verblyf was netjies en skoon. Die kamers is groot en daar is 'n erf met braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 122 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 3, Uis, Damaraland, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA001cfb29e74e8ce1f25276dbe11ffe96f44b9a3609a5881d318df19a5b25347a0197f6d205598bdec0fdb00aacabcce9ea80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 3 Main Street Uis 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.219252887173 14.867900270639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem