LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Branderkant 7 | LekkeSlaap
+21

Branderkant 7

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Nov 2020 tot 12 Des 2020.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-weg 2, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R510 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Branderkant 7 is in die vakansiedorp, Ramsgate, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en die strand.

Hierdie dubbelverdieping-woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 aparte toilet en 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet, en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas, asook al die breekgoed en eetgerei wat gaste mag benodig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Premium DStv.

Die woonstel het toegang tot 'n privaat strand minder as 50 m van die voordeur af, en daar is verskeie restaurante wat stapafstand van die eenheid geleë is.

Let asb. dat die eenheid dubbelverdieping is en dus trappe het.

Slaapplek

’n Bespreking by Branderkant 7 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Branderkant 7
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ray-weg 2, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Branderkant 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R510
per nag (plek vir 4)
was R600
Vanaf R510
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-weg 2, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYmRkN2UzLWQyMGEtNGM0ZC04YzE5LWNhOWU0OWQ1NzlhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R510  per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 2 Ray Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.875109598358 30.361494258861
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!