Branderkant 8
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ray-weg 97, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R670R603 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Branderkant 8 is 'n dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in die veilige Branderkant-kompleks in die vakansiedorp, Ramsgate, aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die woonstel is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en die strand.
Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet, asook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n ekstra slaaphoekie met 'n enkelbed wat geskik is vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt sou gaste hul eie dekodeerder, slimkaart, kabels en afstandbeheer saambring.
Die Branderkant-kompleks bied direkte, privaat strandtoegang wat minder as 50 meter van die voordeur af is en daar is 'n gemeenskaplike braai-area in die kompleks. Toesluitparkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Branderkant 8 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 653
Jaar gelys 9
Ligging
- Ray-weg 97, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Branderkant 8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ray-weg 97, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom