Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Branders Accommodation

Unit B
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Daar is 'n koninggrootte-bed in die slaapkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n mikrogolfoond, elektriese stoof, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, strykyster, strykplank, eetgerei en breekware. Die knus sitkamer het 'n TV met volledige DStv. Dié kamer lei na 'n patio met stoepmeubels, 'n ingeboude braaiplek en lieflike uitsigte oor die see.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selforg

Huisreëls

Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Unit A
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n gesinsbadkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n mikrogolfoond, elektriese stoof, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, strykyster, strykplank, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv en dit lei na 'n patio met stoepmeubels, 'n ingeboude braaiplek en lieflike see-uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selforg

Huisreëls

Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 101, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2M2I3MDIwLTgyM2EtNDVkMy1hZjVjLTYzM2IyMzVmOTBlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 101 Strand Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.10118 18.304154