4 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 95 Brand Street, Winnie Mandela (Brandfort), 9401, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Brandfort @ 95 B&B bied 2 luukse selfsorg-eenhede in die klein landelike dorpie Brandfort, ook bekend as Winnie Mandela Town, ongeveer 50 km vanaf Bloemfontein op die R30-roete. Die eiendom bied 'n rustige omgewing, ideaal vir 'n ontspannende oornagverblyf.
Verblyf word aangebied in 2 oopplan-eenhede langs mekaar. Elke eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n ruim instapstort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Elke kombuisie is toegerus met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en basiese kookgerei, sowel as 'n ontbyttoonbank met sitplek. 'n Slim-TV met die volledige DStv-pakket en lugversorging word voorsien vir gaste se gerief.
Die eiendom is toegerus met 'n boorgat en sonpanele om 'n deurlopende water- en elektrisiteitsvoorsiening te verseker. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die skool, sportgronde en Rusoord-verpleeginrigting is binne loopafstand, terwyl Bloemfontein binne maklike bereik is vir daguitstappies of bykomende geriewe.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Riet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 95 Brand Street, Winnie Mandela (Brandfort), 9401, Vrystaat
- Gaste dink Brandfort @ 95 B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
95 Brand Street, Winnie Mandela (Brandfort), 9401, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang