LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brandwag B&B | LekkeSlaap
+31

Brandwag B&B

30 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Brandwag B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Antonette E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye mense, heerlike etes.

Mooi natuurskoon.

Brandwag B&B's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Antonette.

Brandwag B&B
Erna K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het soos familie saam gekuier.

Gasvry, vriendelik en baie lekker boerekos.

Brandwag B&B's terugvoer

Voorwaar was dit lekker om saam met so groot familie te kuier.

Brandwag B&B
Sascha S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sascha S
Enkelreisiger

Anza and Pieter are super welcoming and friendly hosts.

Anza cooks very good and was flexible enough to respond to my dietary requirements as well!

Brandwag B&B's terugvoer

Thank you, Sascha, for your comment. We do like to spoil our guests and see that they are satisfied.

Brandwag B&B
Jaco C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte oornagplek, presies halfpad tussen die Transvaal en Kaapstad. Baie aangename mense en die kos is puik.

Dit is altyd lekker om op 'n regte skaapplaas te oornag. Die enigste probleem is dat ons laat middag daar aangekom het en weer vroeg vertrek het. Sou lekker gewees het om langer te kuier.

Brandwag B&B's terugvoer

Dit was so lekker om julle ook te ontmoet. Seen vir julle.

Brandwag B&B
Patricia R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful resting place for the night from the busy N1. We felt like we found new family!

Brandwag is situated a few km off the busy N1 about 20km outside Hanover. Our hosts Annie and Pieter treated us like we were long lost family. The friendly and homely environment make it such a perfect rest over from the Cape Town to JHB route. We learnt a bit about the farming way of life and I would recommend this pleasant stop over for anyone wanting a break from driving. I will definitely try and visit Brandwag again if the opportunity arises.

Brandwag B&B's terugvoer

Thank you, Kevin, for your review. We appreciate your visit so much and thank you for your effort with the beautiful photos that you have sent us.

Brandwag B&B
Nicole F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole F

Fantastic!

Piet and Anza are wonderful hosts. So welcoming and they went out of their way to make us feel at home. The farm is beautiful and the rooms are clean and comfortable. The dinner Anza provided was great, wholesome food and excellent value for money. Will certainly be back.

Brandwag B&B's terugvoer

It was such a privilege to host a fantastic family like you.
Blessings to all of you.

Brandwag B&B
Annelie G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en behandeling, lekker gekuier.

Rustige plaasatmosfeer.

Brandwag B&B's terugvoer

Dankie, Annelie, vir jou terugvoer.
Kom gerus weer.

Brandwag B&B
Charlotte V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Gasvrye, vriendelike diens.

Karoo-gasvryheid met mooi sonsondergang, heerlike braaivleisete en ontbyt. Baie dankie.

Brandwag B&B's terugvoer

Voorwaar was dit n vooreg om so n groot gesin te ontvang.

Brandwag B&B
Tyrone S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyrone S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hospitality by friendly (and patient) hosts on a welcoming Karoo oasis with easy access to and from the N1.

Anza and Pieter are perfect hosts on a Karoo farm where the Milky Way appears like floodlights on match night. On a southward road trip featuring two major roadblocks, our hosts not only kept in touch throughout but made our midnight welcome special by laying out a delicious, homely feast at this unreasonable hour. After a comfortable night, a visit at dawn to the resident flock of sheep and a hearty breakfast provided the ideal start to a second day of driving. Thank you and keep up your wonderful service.

Brandwag B&B's terugvoer

Thank you for you positive comments, Panna. Our goal is to be helpful and compassionate to our guests.

Brandwag B&B
Quinton K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton K
Gesin met klein kinders

Was baie aangenaam, van ontvangs tot departure.

Was baie aangenaam en baie netjies.

Brandwag B&B's terugvoer

Ons is bly dat julle so lekker gekuier het by ons.

Brandwag B&B
Hennie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende stilte en gasvryheid.

Werklik 'n Karoo-belewenis met gasheer en gasvrou wat sommer gou vriende word.

Brandwag B&B's terugvoer

Baie dankie Hennie, vir jou terugvoer.
Ons geniet dit voorwaar om vriende te maak.

Brandwag B&B
Dean D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean D
Gesin met tieners

Wonderlik, kan oor niks kla nie.

Goeie kos, goeie geselskap, mooi netjiese kamer. Sal beslis aanbeveel vir enigiemand.

Brandwag B&B's terugvoer

Dankie Dean vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.

Brandwag B&B
David D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Gesin met tieners

Karoo hospitality at its best!

The perfect Midway stop over to Cape Town! We had such a memorable and special time! Anza and Pieter makes you feel like part of their family! The food was divine, accommodation very comfortable and neat. Loved our stay! Will definitely go back.

Brandwag B&B's terugvoer

It was so nice to have you on your birthday.
Looking forward to seeing you again.

Brandwag B&B
Paul V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike oorbly op 'n werkende skaapplaas.

Hier word jy deel van die huishouding. Die atmosfeer is gesellig en die gesprekke innemend. Ons het laatmiddag 'n entjie gaan stap en die ongelooflike sonsondergang geniet. Baie dankie Pieter en Anza vir julle gasvryheid, ons het julle baie geniet.

Brandwag B&B's terugvoer

Dit is altyd lekker om gaste te ontvang wat gemaklik is by ons. Ons is ook so bly die sonsondergang was so spesiaal toe julle hier was.

Brandwag B&B
Philip V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Heerlike plaasomgewing. Baie vriendelik ontvang. Heerlike aandete en ontbyt gekry. Rustigheid van 'n Karooplaas geniet.

Brandwag B&B's terugvoer

Ons het jul geselskap geniet. Kom kuier gerus weer.

Brandwag B&B
Anthony S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular!

Anza and Peter were exceptional. They did everything to make our stay as comfortable as possible. Anza made us a wonderful breakfast and an amazing cheese platter for my vegetarian husband. They kept checking on our safety to the accommodation and even after we had left! It was worth every cent.

Brandwag B&B's terugvoer

Thank you Lynette for your review. It was such a pleasure
to be you host.

Brandwag B&B
Joy F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy F
Gesin met tieners

Such a lovely stop over on our trip to Cape Town.

Loved our stay at Brandwag. Pieter and Anza were such great hosts and our dinner was absolutely delicious! Would definitely stop over there again.

Brandwag B&B's terugvoer

Thanks Joy, we are looking forward for your next visit.

Brandwag B&B
Elsie G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie G
Gesin met tieners

Felt like we visited friends.

Anza and Pieter waited for us and gave us coffee and tea after a very long trip, knowing we needed to leave early the next day, we got an outstanding breakfast at 6:30. It was lovely, felt like we were visiting friends or family. Would definitely go back and tell others to do same.

Brandwag B&B's terugvoer

Thank you for your review. Every thing was such a pleasure. It will be nice to see you again.

Brandwag B&B
Thys B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys B

Dit was verkwikkend.

Bietjie duur, aangesien daar 'n goedkoper opsie 'n paar km nader aan N1 is. Weet net nie hoe lyk alternatief fisies nie. Brandwag het beter vertoon op advertensie. Ek sal hul definitief weer ondersteun. Gasvry, vriendelik, hartlik, netjies en baie skoon.

Brandwag B&B's terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Thys.

Brandwag B&B
Willie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly people, homey atmosphere and good value for money.

The farm is situated outside of the town. Beautiful scenery of the Karoo with sheep on the fields. Feels like home and we had a lovely evening with the family.

Brandwag B&B's terugvoer

Dankie vir julle lekker geselsies. Ons het lekker saam met julle gekuier.

Brandwag B&B
Ben S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vra niks meer nie.

Uitstekende en gerieflike oornagverblyf met heerlike ete. Pieter en Anza se gasvryheid sorg vir 'n "onthou-geleentheid". Ons sal bevoorreg wees om weer daar te kan oorbly.

Brandwag B&B's terugvoer

Beste Ben,

Dit was voorwaar lekker om julle te kon leer ken. Ons ontvang julle graag weer.

Brandwag B&B
Werner N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner N
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike oornagstop vir ons gewees. Sal weer daarvan gebruik maak.

Baie dankie. Dit was heerlik en ons sal weer gebruik maak daarvan.

Brandwag B&B's terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het.

Brandwag B&B
James A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James A

Ongelooflike lekker blyplek met vriendelike en gasvrye diens.

Ek en my seun van 21 het by Brandwag oornag. Ongelooflike aangename ervaring. Pieter en Anza baie gasvrye en vriendelik. Anza se boerekos uit die boonste rakke. Hoogs aan te bevele vir oorslaap.

Brandwag B&B's terugvoer

Dankie vir jou terugvoering James.
Baie dankie weer vir die moeiete met die pakkie.
Kom gou weer, ons het julle geniet.

Brandwag B&B
Zabeth L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zabeth L
Gesin met tieners

Rustigheid en lafenis ná 'n dag se reis.

Dit was vir my en my kind 'n plesier om af te pak en net te rus. Ons het soos familie tuis gevoel en net agteroor gesit en gerus en het behoorlik gesmul aan koningskos. Baie dankie vir die wonderlike tyd, rus en heerlike kos.

Brandwag B&B's terugvoer

Dit was lekker om saam met julle te kuier.

Brandwag B&B
Adri V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V
Gesin met klein kinders

Besonder gasvry ontvang op 'n pragtige, rustige Karooplaas.

Baie netjiese plaashuis op 'n lieflike Karooplaas. Naby genoeg aan die N1, maar tog vêr genoeg dat dit heerlik stil en rustig is. Perfek geleë tussen Pretoria en Kaapstad. Anza het uit haar pad gegaan om ons klein kinders te akkommodeer. Ons ontvang 'n kamer in die plaashuis met 'n en suite badkamer. Alles besonders mooi, netjies en skoon. Die aandete was heerlike boerekos, aan tafel saam met die ander gaste. Ons het heerlik gestap op die plaas en kon vir die kinders die skape wys.

Brandwag B&B's terugvoer

Dit was lekker om julle te ontvang en te leer ken, Adri.

Brandwag B&B
Bruce T - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, salig, weg van die gewoel en aangenaam.

Pieter en Ansa was bo uitstek verwelkomend en gasvry. Die verblyf was rustic, pragtig geleë en te midde die skoonheid van die natuur.

Brandwag B&B's terugvoer

Dankie Bruce, ek is bly julle het 'n holte vir jul voet gevind.
Kom gerus weer.

Brandwag B&B
Beverley S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley S
Gesin met tieners

Home from home in a little oasis in the Karoo.

It was so quaint to be staying on an actual sheep farm, with sheep dogs and all! The people were super friendly and made us feel completely at home. Food was just lovely, home cooking at its best.

Brandwag B&B's terugvoer

We enjoy guests who appreciate the farm like you did.
Come again.

Brandwag B&B
Chanelle H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chanelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Minimum privaatheid.

As jy waarde heg aan professionaliteit en privaatheid, liewers nie, die kamers is nie baie privaat of ingerig vir gaste nie. Die eienaars het nie eers die moeite gedoen om hulle persoonlike besittings uit die kamer uit te haal nie. As jy 'n plaashuis en familie-vas omgewing geniet, gaan jy dit heel waarskynlik meer geniet as wat ons het.

Brandwag B&B's terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Chanelle.

Brandwag B&B
Brigitte L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte L

We had an amazing time and will definitely be back!

Anza and Pieter are incredible hosts! Delicious food! Beautiful farm! Definitely worth every cent!

Brandwag B&B's terugvoer

We are so happy to hear that you enjoyed your stay.
It was so nice to spoil you.

Brandwag B&B
Marie K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie K
Enkelreisiger

Ontspannend en dit voel soos 'by die huis wees'.

Die gasheer en gasvrou laat mens baie welkom voel en is altyd beskikbaar indien jy iets nodig het. Alles is baie skoon en netjies! Die aandete was iets uit die boeke: regte boerekos met die gasvrou se eie unieke resepte gemeng! 'n Onvergeetlike ervaring van 'n egte Karooplaas!

Brandwag B&B's terugvoer

Dankie Marie vir jou vriendelikheid en moeite met die fotos wat jy gestuur het.

Brandwag B&B
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plaas Brandwag, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b9846ddfd1c2f0a00bb8990a36384c54a457388a4911efff39166431e1e3a7494b7826d5865df2bd552af0f8142c4569f97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 Brandwag Farm Hanover 7005 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -30.926055555556 24.520277777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!