LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Branksome Country House | LekkeSlaap
+17

Branksome Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R393, Elliot-weg, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Branksome Country House bied verblyf op die werkende Branksome-plaas in die Suidelike Drakensberg. Die Vosloo-familie wat al vir jare in die area boer, besit en bestuur die gastehuis. Dit is die perfekte plek om te ontspan en van die besige stadslewe te ontsnap. Dit is in 'n afgeleë vallei, weg van die samelewing in die natuur. 'n Kalm omgewing om tot rus te kom.

Die kamers is elk na 'n belangrike deel van die Vosloo's se familie-geskiedenis vernoem en versier. Die kamers het nie TV's nie sodat gaste werklik die omgewing kan waardeer. Die verblyf word in 5 stylvolle kamers met 'n berg-uitsig gebied. Die kamers het elk 'n privaat stoep, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n solder-kamer met 2 enkelbeddens in elke kamer.

Gaste kan in die sitarea of in die restaurant en kroeg, The Trout and Hound gaan ontspan. Ontbyt word volgens gaste se aktiwiteite van die dag beplan. Gaste kan heel dag eet en aandete is beskikbaar.

Doendinge in die area sluit, staproetes, bergfiets- en voetslaanroetes in, asook kunsvlieghengel in die Sterkspruitrivier.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R393, Elliot-weg, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R393, Elliot-weg, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f588a2527edec038b56b5d9e8692bc60f96971428396d49c01fabda183a4192dc450c3360e2a709b9b87461a6ee8141d953?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) R393 Elliot Road 9786 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -30.931666666667 27.794416666667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!