Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bray Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Caroll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Bray Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Paul G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G
Saam met vriende

Netjies vir 'n gastehuis so veraf geleë.

Plek het 'n warm shower en skoon beddens en is netjies en baie skoon. Ons het vir 'n dag gebly en was verras deur die ontbyt. Ons het nie verwag om so 'n netjiese plek te kry so ver in die boendoes in nie. Daar is 'n restaurant in die klein dorpie waar ons middag- en aandete geëet het. Ons was ook baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ekstra myl diens.

Bray is eintlik net 'n stofpad met 'n garage en 'n winkeltjie, maar ons was heerlik verras met die moeite en diens wat ons ontvang het op 'n Sondagaand. Het heerlik gebly en sal dit werklik aanbeveel vir oornag voor jy oor die grens gaan Botswana toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aubrey J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey J
Enkelreisiger

Wat 'n heerlike verrassing.

Na 'n half onbegaanbare pad, het ek by Bray Gastehuis opgedaag. Per telefoon het ek verneem dat die eienaar nie op die perseel woon nie en Caroll het haar dogter gestuur. Vriendelike mense. En 'n ander vriendelike vrou het die oggend ontbyt berei. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joha N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontbyt was uit die boeke uit!

Was baie vriendelike diens. Eienaar het uit haar pad gegaan om ons te help met 'n probleem wat ons gehad het. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanri V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanri V
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly.

Die plek is baie gerieflik en goed ingerig. Die bestuurderes se seun het ons ontvang en was baie gaaf en vriendelik en het ons tuis laat voel. Hy was ook baie goed vir ons hondjie. Ons het baie lekker geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 3, Bray, 8620, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MTdlY2JiLWMyZmMtNDBkYi05ODk3LWU4MjgzZDRmMmEzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 3 Main Street Bray 8620 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.461246 23.700085
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem