LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bread House B&B | LekkeSlaap
+10

Bread House B&B

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Vorster-straat 14, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bread House B&B bied gerieflike verblyf in 'n veilige en huislike B&B in 'n rustige woonbuurt, Panorama, in Bethlehem, naby Hoogland MediClinic, winkelsentrums en Frontier Casino.

Verblyf word gebied in 5 en suite-kamers met privaat ingange. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens, 1 kamer met 'n koninggrootte-bed en 2 kamers met 2 enkelbeddens in elk. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse, badhanddoeke, en 'n TV met 2 DStv-kanale. Gaste kan 'n ontbyt in die eetkamer geniet. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke en kan ook die swembad, onderdak-patio en braaigeriewe gebruik.

Clarens en Golden Gate Highlands Nasionale Park is minder as 'n uur se ry van Bethlehem af waar gaste luilkekker staproetes, perdry en forelvang kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Bread House B&B
Netheid
4.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • President Vorster-straat 14, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink Bread House B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Vorster-straat 14, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjNDBhNjJlLWZkNmUtNGFhYS1hMWJlLWExYmM3NmZiNmU3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 14 President Vorster Street Panorama 9700 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.229560263727 28.336354682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!