Yzerfontein Akkommodasie by Breakaway Apartment | LekkeSlaap
+36

Breakaway Apartment

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 24, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R975 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Breakaway Apartment is minder as 3 minute se stap vanaf Yzerfontein se gewilde hoofstrand en ook stapafstand vanaf die meeste restaurante. Yzerfontein is 'n kusdorpie aan die Weskus. Besienswaardighede in die omgewing sluit Postberg Natuurreservaat, Yzerfontein se hoofstrand, Buffelsfontein Wild- en Natuurreservaat, Dasseneiland en verskeie restaurante in.

Die ruim eenslaapkamerwoonstel op die boonste verdieping van die eienaar se huis beskik oor 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n gedeeltelike see-uitsig, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Ekstra driekwartbed en 'n slaapbank is in die leefarea beskikbaar. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word vir die begin van die verblyf voorsien. Ander geriewe sluit 'n braai-area op die balkon, gratis WiFi, 'n TV en volledige DStv in. Gratis, veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Breakaway Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Area 2
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Breakaway Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Tweedelaan 24, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breakaway Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R975
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R975
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 24, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4YTM2MzhlLTMzN2EtNGRkNy1hMmZhLTYzYThmYWI0MGZkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R975  per nag (vir 4 persone) 16 5 1 5 24 Second Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.3415186 18.162941
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za