LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Breakers 217 | LekkeSlaap
+60

Breakers 217

2 resensies
Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Jan 2021 tot 30 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers Resort - 217, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 R1 463 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Breakers 217 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die Breakers Resort Hotel, Umhlanga Rocks in Lagoon-rylaan. Dié kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en gaste het toegang tot die oord se geriewe en onderdakparkeerplek op die perseel.

Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 1 dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Die eenheid het sentrale lugversorging en daar is oral waaiers in die eenheid. Bedlinne en badhanddoeke word voorsien en strandhanddoeke kan by ontvangs gehuur word.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid is op die grondvloer en bied 'n uitsig oor die omliggende area. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae, Sondae en tydens spesiale aanbiedings.

Die woonstel is 1 van 'n paar eenhede wat 'n buite-patio het wat na die grasperk lei en is ideaal vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Breakers 217 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Breakers 217
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Lagoon-rylaan 88, Breakers Resort - 217, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Breakers 217 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 950
Vanaf R1 463
per nag (plek vir 5)
was R1 950
Vanaf R1 463
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers Resort - 217, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2E8oZWKI8WKL5h8ypN24bN8OxTjPDa4UoyIeJlb8B20gNr85ei?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 950, nou Vanaf R1 463  per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 88 Lagoon Drive Breakers Resort - 217 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.7135447 31.0921485
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!