Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers 217

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 91

Resensies 441

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 9 resensies vir Breakers 217
Netheid
3.8/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.2/5
Video M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Video M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek se eetgerei was vuil en nog in ongebruikte skottelgoedwasser.

Kan baie beter bestuur word en eksta fooie van derde party was rêrig tyd vermors by aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya B
Saam met vriende

OK

Daar is 'n verskriklike visreuk in die plek, ons het dit gerapporteer by die ontvangs, maar Breakers het gesê hulle sal dit aan die derde party sê en dat hulle Saterdagoggend sal kom kyk, maar dit was nie gedoen nie. So ek was nie heeltemal tevrede nie. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay N
Gesin met klein kinders

Very family friendly resort, lots of activities for little kids! Room was stunning! Definitely would come back again!

Great resort definitely very family oriented! Our room was lovely, stunning kitchen with all the appliances! Would definitely recommend to anyone looking at a family holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debby L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place was clean and quite modern.

Great views over the lawns and palm trees and close proximity for a walk in the forest, along the promenade and the beach. Staff at the resort were friendly, food was good and facilities plentiful. Enjoyed a great family vacation in Umhlanga. Awesome restaurants and holiday atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel G
Saam met vriende

Genotvolle kuier.

Lawaai snags tot 12 uur vanuit sekere woonstelle en werkers wat in die gange raas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annelie S
Gesin met klein kinders

Lekker vakansie.

Die plek kort aandag. Die bank en 2 stoele in die sitkamer is deurgesit, ongemaklik en nie genoeg vir 5 nie. Die opskeplepels en eierspaan is aaklig. Dis al op gebruik. Die enkelbed in die 2de kamer is deurgelê. Baie baie ongemaklik, die bed maak mens eintlik seer. Verder is dit ‘n lekker unit vir ‘n vakansie met kids. Sal dit aanbeveel as daar bietjie ge-update word in die unit. Want dit was bietjie pricey vir wat ons gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Lekker ligging, maar nie waarde vir geld nie.

Heelwat goed wat gepla het in woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Gesin met tieners

Dit was 'n fantastiese ervaring. Dis 'n heerlike oord vir oud en jonk!

Ons sal definitief eenheid 217 by Breakers aanbeveel. Ons en die kinders het dit baie geniet! Dis netjies, modern en die oord het baie om te doen vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers Resort - 217, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeoXQOqxwMstUNxQIqjvxqXGAVOGUsHjIkjl6wTea0H2LA6r47F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 9 5 1 4 88 Lagoon Drive Breakers Resort - 217 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7135447 31.0921485
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem