LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Breakers 217 | LekkeSlaap
+60

Breakers 217

2 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Breakers 217
Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Jan 2021 tot 30 Nov 2021.

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jan 2021 tot 30 Nov 2021.

Huisreëls

Ten einde die huidige hoë standaarde van die oord te handhaaf, onderneem die oord gedurende die maande September tot November gedurende kantoorure Maandag tot Vrydag algemene instandhouding en opknapping. In hierdie opsig kan gaste 'n bietjie versteuring ervaar en ons vra om verskoning vir enige ongerief wat as gevolg van hierdie onderhoud veroorsaak kan word.

Ingesluit is 'n daaglikse diens, behalwe op openbare vakansiedae, Sondae en tydens spesiale aanbiedings.

'n Besprekingsfooi van R450 is nie ingesluit in die kwotasie nie en word apart gehef. Die bedrag is nie ingesluit in die tarief nie.

'n Breekskadedeposito van R 1000 word gehef per bespreking en is terugbetaalbaar binne 7 dae na die uitklokdatum. Die bedrag is nie ingesluit in die tarief nie.

Gaste het toegang tot al die oord-fasiliteite.
Linne word verskaf, maar bring asseblief u eie swemhanddoeke saam of huur by ontvangs teen R4 per handdoek.
Alle bedrae moet betaal word voor aankoms, geen fondse word by die oord aanvaar nie.
DStv in ingesluit (oordpakket).
Alle Desember- en Januariebesprekings moet 1 maand voor die inklokdatum betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

was R1 950
Vanaf R1 463
per nag (plek vir 5)
was R1 950
Vanaf R1 463
per nag (plek vir 5)
was R1 950
Vanaf R1 463
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers Resort - 217, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2E8oZWKI8WKL5h8ypN24bN8OxTjPDa4UoyIeJlb8B20gNr85ei?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 950, nou Vanaf R1 463  per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 88 Lagoon Drive Breakers Resort - 217 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.7135447 31.0921485
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!