Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Linne word voorsien en slegs vervang vir verblyf langer as 5 dae.
Badhanddoeke word voorsien en elke derde dag vervang.
Ekstra linne en handdoeke kan teen 'n ekstra bedrag gereël word.
Sekere DStv-kanale is ingesluit.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring of dit by die oord huur.
Skoonmaakdiens:
Elke dag ingesluit, behalwe Kersfees en Nuwejaarsdag.
Landgoedhuisreëls:
Deur hierdie eenheid te bespreek, aanvaar gaste die bepalings en voorwaardes, sowel as die huisreëls van die oord wat besoek word.
Rook is verbode in die eenheid.
Alle Desember- en Januarie-besprekings moet een maand voor die inklokdatum betaal word.
Geen betalings kan by die landgoed gemaak word nie en moet voor die inklokdatum betaal word.
Gaste mag nie die eenheid onderverhuur nie. Sleutels sal slegs oorhandig word aan die persoon wat die bespreking gemaak het en deur ons agent bevestig is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
88 Lagoon drive, Breakers 324, Umhlanga Rocks, Umhulanga, 4219, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang