Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers 330

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 443

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 6 resensies vir Breakers 330
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.5/5
Elize V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet en alles was volgens verwagting.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea K
Gesin met klein kinders

Fun family holiday.

Room 330 could do with some TLC but overall a nice holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elne E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elne E
Gesin met tieners

Eenheid baie oud en kort herstelwerk.

Op internet lyk die eenheid baie mooier as in die werklike lewe. Die eenheid kort nuwe meubels, lakens en herstelwerk. Die bank in die TV kamer is vreeslik ongemaklik en die TV self sal ek verander na 'n slim TV. As ek kon sou ek dadelik na 'n ander plek toe gegaan het. Breakers Resort self se kos is glad nie lekker nie, die resort kort ook 'n upgrade. Braai fasiliteite by die resort is ook glad nie lekker nie. Mens kan nie as familie en vriende saam braai nie. Glad nie gelukkig met bespreking nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee Chante L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee Chante L
Saam met vriende

Lekker.

Dit was baie lekker hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Apostolos V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Apostolos V
Gesin met tieners

The stay was pleasurable.

The unit needs maintenance especially the bathroom that had a water leak which damaged the ceiling. The ceiling has not been repaired and it looks highly unhygienic. I can send you photos if you wish to see. For the rental amount paid this should have been attended to. This would be the reason which I would not recommend the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanjo S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanjo S
Gesin met klein kinders

Benodig TLC.

Hierdie woonstel het bietjie TLC nodig, mikrogolf werk nie, haardroër is geroes, toilet lek. Banke onprakties en gly rond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers Resort 330, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc15de94eb650e5dfca8b0cff8996add14115ad309d7f766250caf554dbf5cb54f69a5870b63c798ef86c6dd4918a3723a6d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 238 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 88 Lagoon Drive 330 Breakers Resort 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714155 31.09276
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem