+33

Breakers 414

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers Resort, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Breakers 414 is 'n luukse ateljeewoonstel in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en gaste het toegang tot al die oord se geriewe, onderdakparkeerplek op die perseel en onbeperkte WiFi in die woonstel.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes met 2 klein kinders, en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuis en slaaparea. Die eenheid het lugversorging, 'n koninggrootte-bed, slaapbank en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n plafonwaaier, verwarmer, haardroër, seep, toiletpapier, badhanddoeke, ekstra kussings en beddegoed, en 'n elektroniese kluis.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n USB-koppelpunt vir gaste wat video's en musiek saambring. Die rusbank het 'n eenvoudige uitvou-onderkant en skep 2 kort enkelbeddens vir 2 kinders onder 12 jaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Clayton K
Gesin met klein kinders
5.0
Great accommodation for kids. Great accommodation with plenty of activities both on-site and in the surrounding area. I loved that the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Ansurie S
5.0
Onspannend dankie! Ons het heerlik tuisgegaan, baie dankie. Die handdoeke en beddegoed het bietjie muwwerig geruik, maar ek neem aan dit is ongelukkig...
Sien meer
Feb 2024
Colman R
Besigheidsreis
4.8
Wonderful. Great value for money. Provided you with everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Deon V
Besigheidsreis
4.6
Perfect for my purpose of travel. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Zanél H
Saam met lewensmaat
4.4
Peaceful. The place is nice, it is just that the outside bathrooms are messy and left with no toilet paper or sometimes it is left in p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 491

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 88 Lagoon Drive, Breakers Resort, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Breakers 414 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers Resort, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA530a18d7008b2bdcd11e972d579ac2611def52fda7a37f5304cf36aee0f8e5a3b84d6783e37b3ff2d745db18f98085280aaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 88 Lagoon Drive Breakers Resort 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.714155 31.09276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang