Breakers 419
Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers Resort Hotel, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 600R1 280 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Breakers 419 is 'n selfsorgvakansiehuis in die Breaker Resort Hotel in Umhlanga Rocks in Lagoon-rylaan. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en gaste het toegang tot al die oordgeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die lugversorgde eenheid het badlinne en badhanddoeke. Swemhanddoeke kan by ontvangs gehuur word. Daar is ook 'n kluis in die eenheid.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met sitplek. Die eetarea het sitplek vir 2 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die eenheid is op die vierde verdieping en kyk uit oor die omliggende omgewing en die swembad. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae, Sondae en tydens spesiale promosies.
Slaapplek
’n Bespreking by Breakers 419 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lagoon-rylaan 88, Breakers Resort Hotel, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Breakers 419 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers Resort Hotel, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom