Breakers 421
Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers, Breakers Resort 421, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 700R1 360 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Breakers 421 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel wat smaakvol versier is, in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en gaste het toegang tot die oord se geriewe asook onderdakparkeerplek.
Die woonstel is geskik vir 5 en het 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed, met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Daar is lugversorging en linne en badhanddoeke word voorsien. Strandhanddoeke is by ontvangs beskikbaar. 'n Kluis word ook voorsien.
Onbeperkte WiFi is in die kamers beskikbaar.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n toonbank met stoele en in die eetarea is daar sitplek vir 3. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die woonstel is op die tweede verdieping en het 'n uitsig oor die area en die swembad. 'n Daaglikse skoonmaakfooi is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae.
Slaapplek
’n Bespreking by Breakers 421 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lagoon-rylaan 88, Breakers, Breakers Resort 421, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Breakers 421 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers, Breakers Resort 421, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom