LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Breakers Accommodation | LekkeSlaap
+20

Breakers Accommodation

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 48, Doc Wilson, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Breakers is in die hartjie van Port Edward geleë en is 'n lieflike vakansiebestemming aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, met verskeie plaaslike doendinge en besienswaardighede in die area. Die verblyf word deur Deon en Steff Kruger bedryf. Hulle woon ook op die perseel.

Die verblyf beskik oor 2 eenhede wat albei selfsorggeriewe bied. Die eenhede het elkeen hul eie ingang, 'n TV, en suite-badkamer en 'n see-uitsig van die veranda af.

Elke kamer het toegang tot die swembad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eiendom is omhein en het ‘n toegangbeheerhek.

Dié instansie is vernoem na die privaat strand wat net 40 m se stap ver is. Die strand is ideaal vir visvang, ontspanning of om te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 11 resensies vir Breakers Accommodation
Netheid
3.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • 9de Laan 48, Doc Wilson, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Breakers Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 48, Doc Wilson, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ODcxMDJmLTNkYTItNDMxOC1iYzJiLTNkMzMyYWI5YjAwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 11 5 1 4 48 9th Avenue Doc Wilson 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.065506851165 30.217090845108
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!