+26
Selfsorg in Umhlanga

Breakers Resort Apartment 221

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Charmaine(tommy) M
1 nag Gesin met tieners
3.0
Jan 2026

Al die plekke plekke was sover lekker en awesome, maar nie 221 verblyf nie. Eerstens, toe ons daar aankom met die eerste bespreking, het die gasheer glad nie ons oproepe geantwoord nie. Ons moes toe by Brakers Resort slaap. Die plek waarin ons geslaap het, was in ’n verskriklike toestand, met alles wat geroes was. Nietemin het ons die beste daarvan gemaak. Die eienaar van 221 het toe ons geld terugbetaal, óf deur die webtuiste – nie seker nie. Met ons tweede nag het ons in 221 geslaap, en die plek was reg, maar wat die webtuiste se gaste aanbied, was nie in die plek beskikbaar vir selfsorg nie. Andersins het Brakers Resort se personeel ons met alles gehelp, en die ontbytplek was uitstekend. Die personeel was puik. Ons het verder die omgewing en strand geniet, maar nie die 221 nie, want die eienaar het reeds ’n drempel op ons verblyf gesit. Maar ons tyd was nietemin lekker op die strand en rondom die swembad. Dankie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 597
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 597
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 597
per nag (plek vir 4)
Bespreek

88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b4a394a848173864540611cf6a5f46d025f10d90762e1ee13836d291f352fa4637b05b85fc72374962f97fde05999ecd8b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 597 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 88 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714155 31.09276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang