4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Breakers Resort Apartment 326 is 'n moderne, gesinsvriendelike selfsorgeenheid wat in die gewilde Umhlanga Rocks langs die pragtige kuslyn geleë is. Hierdie woonstel is perfek vir 'n gesinswegbreek en bied maklike toegang tot die strand en die nabygeleë Wetlands Sanctuary-staproete.
Dié moderne woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n gastetoilet en'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Gaste het toegang tot WiFi.
Die oord het 3 gemeenskaplike swembaddens, 'n klein waterpark, trampolien, speelkamer vir kinders en 'n klimraam. Daar is ook 'n vlugbalbaan en 'n binnenshuise sokker- en krieketbaan. Die oord het 'n restaurant op die perseel en 'n stylvolle buite-sitarea. 'n Kamer- en daaglikse skoonmaakdiens, 24 uur-ontvangs, sekuriteit en veilige, ondergrondse parkeerplek is beskikbaar.
Breakers Resort Apartment 326 bied ontspanning en aktiwiteite. Met 'n swembad, daaglikse vermaak en nabygeleë toeriste-aantreklikhede is hierdie woonstel die ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek langs Durban se kuslyn.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Adam Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Breakers Resort Apartment 326 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang