Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers Resort Apartment 412

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 19

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Breakers Resort Apartment 412
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.6/5
Charlotte V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was wat ons verwag en bespreek het.

Dit is 'n baie mooi oord, maar die eenheid wat ons gehad het se matrasse is oud en pap, dit moet vir seker vervang word. Baie dankie vir julle puik diens geen verdere probleme gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinette D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marthinette D
Gesin met klein kinders

Baie lekker resort.

Ons het lekker gebly, die aircon lek net water en die enkelbed is reg onder die aircon so die bed word nat, ons kon nie die aircon aansit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabo D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo D
Gesin met klein kinders

Value for money.

It is one of the most amazing places I visited in South Africa. Staff is friendly, the service is excellent. The hotel is beautiful and very clean. The food is very delicious. I give it five star rating without a doubt, I would not mind going back again to Breakers Resort.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld.

Dit is een van die wonderlikste plekke wat ek in Suid-Afrika besoek het. Personeel is vriendelik, die diens is uitstekend. Die hotel is pragtig en baie skoon. Die kos is baie lekker. Ek gee dit ongetwyfeld 'n vyfster-gradering; ek sal nie omgee om terug te gaan na Breakers Resort nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr B

Wonderlik, soos altyd. Was reeds 8 keer by Breakers. Voorheen Holiday Club.

Ons kinders van Londen en Australië was saam by Breakers vir Pa se verjaarsdag. Hulle het gedink dis regtig 'n plek om by oorsese besoekers aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Susan G
Saam met vriende

Was teleurgesteld in die eenheid.

Ons was vier volwassenes wat die eenkamer-eenheid gedeel het. Die beskrywing moet asb. beter gegee word vir die eenheid. Ons was onder die indruk dat daar ten minste een slaapkamer sou wees aangesien ons vier volwassenes was. Dit is egter een kamer soos 'n bachelor-woonstel met die beddens, kombuis en sitkamer in een vertrek. Die vierde bed is 'n bed wat onder die ander bed uitgestoot word. Daar was geen lakens of duvet vir die vierde bed gewees nie. Ek het navraag gedoen by ontvangs maar is meegedeel dat dit 'n private eenheid is. Hulle het gesê hulle sal navraag doen by die eienaar, maar al waarin die eienaar geïnteresserd was, was die bewys van betaling. Ek sal enige tyd weer by Breakers Resort plek bespreek maar nooit weer hierdie eenheid nie. Dit was regtig 'n teleurstelling. Dit was my verjaarsdag en ons wou graag die dag oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 321
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 321
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 321
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACTAoJJlFEdzzM3sqhermsr4lH38zleOiUjT8yUmLiz7ncSdr0v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 321 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713488791095 31.092019753967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem