Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers Resort Apartment 420

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 19

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 2 resensies vir Breakers Resort Apartment 420
Netheid
2.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Dina R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die strand is nogal vuil met plastiek, die restaurant se aflewering was vinnig met lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Francois V
Gesin met tieners

Die resort is baie lekker, die strand pragtig.

Daar was geen probleem met die kamer self nie, maar die beddegoed het luise of iets. Ons het so gejeuk dat my broer op die vloer geslaap het. Ek het ook op ander beddegoed geslaap. Dis was nie lekker om so te jeuk dat mens nie kon slaap nie. Dit is nie juis lekker om nie te kan slaap as jy wil slaap tydens jou vakansie nie. Goeie punte: Die resort is heerlik. Die fasiliteite is in 'n goeie toestand en die diens is goed. Dis heerlik op die strand en die plek het 'n lekker atmosfeer. Ek sal dit aanbeveel - maar dalk net 'n ander kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 311
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 311
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 311
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 88, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVmyVlmJ0LYT814yyPKRD1rw21Fl3uYGwrIfXhmMN0tARjpka6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 311 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 88 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7135447 31.0921485
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem