Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers Resort

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Ateljee
Selfsorg
Tuinateljee
Selfsorg
Balkon-ateljee
Selfsorg
Sea View-ateljee
Selfsorg
Eenslaapkamer-gesinswoonstel
Selfsorg
Tweeslaapkamer-tuinwoonstel
Selfsorg
Tweeslaapkamerwoonstel
Selfsorg
Tweeslaapkamerwoonstel Balkon
Selfsorg
Tweeslaapkamerwoonstel See-uitsig
Selfsorg
Gesinsateljee Tuin
Selfsorg
Tweeslaapkamer-gesinstuinwoonstel
Selfsorg
Huisreëls

Die aantal gaste wat die eenheid beset mag nie die aantal gaste wat in die gastesertifikaat aangedui is oorskry nie. Die gas wie se naam op die sertifikaat aangedui is sal verantwoordelik gehou word om toe te sien dat die bepalings en voorwaardes van die bespreking en oordreëls nagekom word.

Dit is gaste se eie verantwoordelikheid om kennis te neem van die oord se geriewe, die koste van die gebruik daarvan, asook die breekskade- en ander addisionele fooie wat met inklok betaalbaar is.
Dit is gaste se eie verantwoordelikheid om seker te maak dat enige spesiale versoeke (bv. rolstoelvriendelike eenhede) direk aan die oord gerig word.
Gastesertifikate en ID-boekies moet getoon word wanneer jy inklok om toegang tot die oord te kan kry.
Alle gaste moet kennis neem van, en toestem tot, die oord se reëls.
Inkloktye word op die gastesertifikaat aangedui en word streng gehandhaaf, aangesien dit deur die oord bepaal word.
Daar mag nie meer gaste as die afgespreekte aantal in die eenheid wees nie. Dit word deur die oord bepaal en op jou gastesertifikaat aangedui.
'n Vrywaringsvorm sal saam met die gastesertifikaat aan jou gestuur word. Die vrywaringsvorm moet ingevul en geteken word en ingehandig word wanneer jy inklok.
Die vrywaringsvorm moet oorhandig word voordat jy die sleutels kan ontvang.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 88, Umhlanga Rocks, 4321, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aa01b0bfd4499f1b5cd07d58220801018b0c1970123da66295bd3b7b4f880d642d42b22579a2f367e19c155cd7fa389eac1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4321 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7135447 31.0921485
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem