Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakerview Bay

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brooke Gardens 1, Eenheid 19, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Breakerview Bay is in 'n kompleks wat na die see front in die kusdorp Trafalgar, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n subtropiese paradys met woude, strande, die warm Indiese Oseaan en baie sonskyn.

Breakerview Bay is 'n vakansiewoonstel wat volledig gemeubileer is. Die woonstel bied 3 slaapkamers en lei na 'n balkon met 'n panoramiese uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en bied toegang tot die balkon. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, 'n etenstafel vir 8 en lei na die balkon.

Die kompleks bied direkte toegang tot 'n Blouvlagstrand, 'n braai-area, veilige parkeerplek en 'n swembad.

Aktiwiteite in die omgewing sluit in visvang, snorkel, duik, branderplankry, haaihokduik, duik, stap en gholf-speel in.

Slaapplek

’n Bespreking by Breakerview Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Breakerview Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 5

Ligging

  • Brooke Gardens 1, Eenheid 19, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Breakerview Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brooke Gardens 1, Eenheid 19, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWVrsUDsh57FtUzP8Xvv70R7lQmXJFQrGTDLnA0jUu5xek5fF0H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 1 Brooke Gardens Unit 19 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-14:00 09:00 -30.953519404424 30.300690730827
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem