Breaking Dawn

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Beskrywing

Breaking Dawn is langs die N9 tussen Johannesburg en Kaapstad/Die Tuinroete. Ons bied die ideale oornagverblyf.

Ons gastehuis is pragtig, huislik en word omring deur berge in die middel van die Karoo. Die sonsopkomste en sonsondergange in hierdie kontrei is absoluut asemrowend.

Geniet rustige aande langs die swembad en maak gerus gebruik van die braai-area en ander geriewe. Ontspan 'n bietjie in een van ons 6 ruim en suite-kamers. Elke kamer is toegerus met 'n TV (DStv) en komplimentêre koffie en tee word voorsien. Drie kamers lei na die swembad en daar is veilige parkeerplek vir jou motor.

Ons is trots op ons vriendelikheid en werksetiek, en sal seker maak jou verblyf is vreedsaam en aangenaam.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Breaking Dawn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 R360 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af. Geldig vanaf 9 Jul 2019 tot 19 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false