Breaking Dawn
Opsomming van Resensie
Melanie R - Jan 2021
Gemiddeld
Veilig en netjies.
Elizabeth V - Jan 2021
Gemiddeld
Rustig.
Marilie F - Des 2020
Gemiddeld
Definitief die geld werd, baie mooi en ruim.
Wiehahn D - Des 2020
Gemiddeld
Uitstekende diens.
Lees meerFrancois P - Des 2020
Gemiddeld
Baie skoon en netjies.
Francois V - Des 2020
Gemiddeld
Baie lekker oorslaapplek, netjies skoon en baie gerieflik, sal weer daar oornag.
Jas L - Okt 2020
Gemiddeld
Dis presies wat ons wou gehad het. Ons het sommer tuis gevoel van die begin af.
Cisca S - Okt 2020
Gemiddeld
Heerlik.
Richard W - Feb 2020
Gemiddeld
Baie goeie B&B, net nie restaurante naby vir aandete nie.
Wilma H - Jan 2020
Gemiddeld
Rustig.
Leanrie V - Des 2019
Gemiddeld
Netjies en vriendelike diens.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Leanrie,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit.
Groete,
Breaking Dawn
Daleen V - Des 2019
Gemiddeld
Netjies.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Daleen,
Dankie vir u terugvoer.
Groete,
Nelio
Marianka M - Des 2019
Gemiddeld
Gemaklik en rustig.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Marianka,
Baie dankie vir u terugvoer. Word waardeer.
Groete,
Nelio
Andrea J - Des 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Andrea,
Baie dankie vir u terugvoer. Waardeer dit ne.
Groete
Frans B - Des 2019
Gemiddeld
Baie goed, net geen takeaways van gehalte.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Frans,
Baie dankie vir u terugvoer. Ek is jammer om te hoor dat die take aways in die dorp nie op standaard is. Ek sal hul inlig.
Groete,
Nelio
Barbara L - Des 2019
Gemiddeld
Verblyf self baie lekker. Diens kan verbeter.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Johan. Baie dankie dat u tyd geneem het om terugvoer te gee. Hierdie help sodat ons aan onsself kan skaaf en so verbeter. Ek glo Ronelda seker net n slegte daggie gehad en ek weet sy die afgelope tyd bietjie siekerig gewees . Sy is gewoonlik n sonstraal...
Ek glo volgende keer sal sy haar ou self wees.
Jammer vir dit.
Groete
Breaking Dawn
Nitimia R - Des 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik goeie diens en pragtige kamers.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Nitimia,
Dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit.
Groete,
Breaking Dawn
Marlize D - Des 2019
Gemiddeld
Aangename plek om te oornag en te rus.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Marlize,
Dankie vir u terugvoer. Dit word waardeer.
Groete,
Breaking Dawn
Ludolf V - Nov 2019
Gemiddeld
Baie rustige verblyf en lekker geslaap.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Ludolf,
Baie dankie vir u terugvoer en verstaanbaarheid.
Waardeer.
Groete,
Breaking Dawn
Kobus C - Nov 2019
Gemiddeld
Verblyf die moeite werd.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Jakes,
Dankie vir u terugvoer. Waardeer dit.
Groete
Gustav S - Okt 2019
Gemiddeld
Rustig en netjies.
Breaking Dawn's terugvoer
Thanks Gustav.
Waardeer dit ne.
Groete,
Nelio
Michelle K - Okt 2019
Gemiddeld
Pragtige plek in 'n stil omgewing
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Michelle,
Baie dankie vir u mooi terugvoer. U maak ons harte warm.
Groete,
Breaking Dawn
Ivan T - Sep 2019
Gemiddeld
Payment issues not resolved.
M. F. H - Sep 2019
Gemiddeld
Uiters gasvye mense.
Breaking Dawn's terugvoer
Baie dankie.
Groete
M. F. H - Sep 2019
Gemiddeld
Die ontvangsdame was vriendelik met ontvangs, baie dankie.
Breaking Dawn's terugvoer
Bly ons kon help.
Groete,
Breaking Dawn
Alda K - Jul 2019
Gemiddeld
Ons was baie vriendelik ontvang, plek was baie netjies en veilig sal weer gebruik maak van hulle.
Breaking Dawn's terugvoer
Dankie Alda.
Franz F - Jun 2019
Gemiddeld
Thoroughly enjoyed it.
Breaking Dawn's terugvoer
Thanks Franz.
Regards,
Nelio
Ansie R - Mei 2019
Gemiddeld
Dit was baie gasvry en rustig, dankie vir die verwelkoming.
Breaking Dawn's terugvoer
Dankie Ansie.
Nico N - Mei 2019
Gemiddeld
Nie tevrede.
Lees meerBreaking Dawn's terugvoer
Nico Nel , baie dankie dat u tyd geneem het om u terugvoer te gee.
U was, volgens my personeel, 'n baie aangename klient en het geensins gekla oor iets nie.
Daar was 'n bietjie van 'n miskommunikasie met die bespreking. Dit gebeur nie sommer nie, maar dit is nie goed genoeg, dis veronderstel om nooit te gebeur. Daarvoor is ek jammer, tog is ek bly dat u dadelik gehelp kon word.
Die seepbakkie is aan die eenkant tydelik met 'n klein stukkie draad vasgemaak, omdat 'n klient dit onlangs gebreek het en was ons van plan om dit te vervang.
Volgens u was bed baie sleg, niemand het nog daaroor gekla nie. Ek sal dadelik ondersoek doen en seker maak die bed is op standaard. Ek is bewus dat die matras, wat nog nuwerig is, 'n hard tipe matras is en mag dalk nie vir almal ewe gemaklik wees.
Personeel bly nie meer na 20:00 op die perseel nie. Dis iets wat ons onlangs verander het, maar alle kliente word daarvan duidelik bewus gemaak en kontak nommers gegee indien enige hulp verlang word.
Die gastehuis is wel in die mark, maar ek kan u verseker dat ek nie ons standaard as gevolg van dit sal laat verlaag nie.
Groete
Nelio
Roxanne R - Apr 2019
Gemiddeld
Best stop over ever!
Lees meerBreaking Dawn's terugvoer
Hi Roxanne,
Thank you for your review.
We appreciate it.
Regards,
Nelio
Sandra R - Apr 2019
Gemiddeld
Rustig en vriendelike diens.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Sandra,
Baie dankie
Groete,
Breaking Dawn
Zander H - Mrt 2019
Gemiddeld
Lekker gebly.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Zander,
Dankie dt u moeite gedoen het om terugvoer te gee.
Ons waardeer dit.
Groete,
Breaking Dawn
Nico V - Mrt 2019
Gemiddeld
Skoon, rustig en veilig.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Nico,
Dankie vir u resensie.
Waardeer dit.
Groete,
Breaking Dawn
Christa K - Mrt 2019
Gemiddeld
Verblyf was aangenaam.
Breaking Dawn's terugvoer
Baie dankie Christa.
Dit was 'n groot plesier.
Groete
Kobie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Kobie
Baie dankie, ek waardeer dit.
Groete
Francois B - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie beter as wat ons verwag het.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Francois.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek waardeer dit.
Groete
Richard S - Jan 2019
Gemiddeld
Aangename sonsopkoms.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Pleasant dawn.
Great location and well placed pool, high enough wall to ensure privacy. Superb braai facilities. Rooms are just superbly spacious and a bathroom to die for. A wonderful place indeed!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Richard,
Thank you for your review.
Much appreciated.
Regards,
Nelio
Ludolf V - Jan 2019
Gemiddeld
Baie gemaklik en veilig.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Ludolf,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete,
Breaking Dawn
Denise K - Jan 2019
Gemiddeld
A lovely experience in a very special town.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Denise
Thank you very much. Much appreciated.
Keep well.
Regards
Nelio
SHALOM
Belinde M - Jan 2019
Gemiddeld
Well situated and safe.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Belinde
Thank you so much for your nice review.
We appreciate it.
Regards
Nelio
SHALOM
Anita C - Jan 2019
Gemiddeld
Goed geleë, heerlike swembad en lugversorging.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Anita,
Baie dankie vir u mooi resensie. Ek neem ter harte wat u genoem het.
Groete,
Nelio
Martie E - Des 2018
Gemiddeld
Goed geleë skoon netjies, alles reg.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Landi
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Baie jammer vir die feit dat die eetplekkie waarnatoe ons u verwys het, nie op standaard was. Ek sal bietjie gaan praat.
Alles wat mooi is vir julle.
Blessings
Nelio
Surne N - Des 2018
Gemiddeld
Glad nie wat foto's wys nie. Swembad her baie sleg gelyk.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Surne,
Baie dankie vir die terugvoer gegee. Ek lees graag wat kliënte sê van my plekkie. Dit help ons groei en beter te word in wat ons doen.
Wat baie belangrik is, is om positiewe kritiek te lewer waar nodig en te pasop om nie lelik, onakkiraat en vaag te wees. Maar dit is wat hierdie sisteem so lekker maak, dat ons dan van ons kant die die geleentheid kry om die hele prentjie te kan skets.
Ek is jammer dat ek nie self daar was om u te ontmoet, maar het terugvoer gevra van my personeel. Volgens Helen het die krag om 01:15 die oggend afgegaan. Skakelaar by die hoofbord het getrip. Helen het dit agter gekom om 05:30 toe sy die gastehuis binnegaan en dadelik aangesit. Dus het die elektrisiteit afgegaan toe almal geslaap het en kon niemand dit voorsien. Helen het u persoonlik groot onverskoning gevra.
U het kamer 1 bespreek, maar omdat kamer 4 beskikbaar was (groter kamer met skuifdeur na swembad), het Helen dit goedgedink om daardie kamer te gee.
Swembad was nie so skoon soos altyd, ons het die 17de Des (die dag wat u ingekom het, sterk winde gehad wat die swembad vol stof en blare gewaai het. Maar u sal miskien nie bewus wees daarvan, aangesien u eers na 21:00 ingeklok het.
Die tuin lyk mos nie so mooi soos ons dit wil hê, skoon is dit, maar met die beperkte water kan ons die gras nie groen hou. As dit is waarop u sinspeel dat die fotos nie die werklikheid weerspeel, is dit dan seker die geval wat die tuin betref. Verder is al die foto's 'n ware refleksie van ons plek. U se dat u nie lekker gebly het nie maar weet ek steeds nie hoekom. Stuur asb. vir ons 'n e-pos om ons daaroor in te lig.
Ek besef dat dit onmoontlik is om alle kliente tevrede te stel en u sal weet aangesien u ook 'n gastehuis het, maar ons probeer ons uiterste bes en is trots op onse plekkie.
Vriendelikke groete,
Nelio
Gideon D - Des 2018
Gemiddeld
Besondere aangename ervaring.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Gideon
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons waardeer dit.
Groete
Jacqui S - Des 2018
Gemiddeld
Room was perfect for our needs.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Jacqui
Thank you for your positive review.
We appreciate it.
Regards
Rikus I - Des 2018
Gemiddeld
Heerlike en skoon.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Rickus
Baie dankie vir u mooi terugvoer.
Ons waardeer dit.
Groete
Ian O - Mei 2018
Gemiddeld
Baie skoon en groot kamer!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very clean and huge room!
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Breaking Dawn's terugvoer
Thanks for the nice review, Ian.
Regards,
Nelio
Anirban C - Mrt 2018
Gemiddeld
Excellent.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Anirban,
Thank you very much, it was a pleasure having you.
Regards
Gerda M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netjies en gerieflik.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Gerda
Baie dankie hoor.
Groete
Stella B - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie tevrede.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Stella. Baie dankie.
Groete
Hans D - Feb 2018
Gemiddeld
Baie stil en rustig.
Breaking Dawn's terugvoer
Goeiedag Hans,
Baie dankie vir die mooi resensie. Waardeer dit.
Groete
Nelio
Trish L - Jan 2018
Gemiddeld
Pleasant venue but daunting on arrival.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Trish,
Thank you for your response.
It is a small town, and the B & B is situated in town surrounded by a lot of houses. Very safe, and most likely the safest town in South Africa.
Check in was marked as 18:00, I changed that to 20:00. We had people even checking in at 01:00. As long as they phone beforehand, we try to accommodate them as far as possible.
We are only a Bed and Breakfast and we normally inform clients about that and present them with options. I will make sure it shows more clearly on the website.
We appreciate you staying with us.
Regards,
Nelio
Heinrich E - Jan 2018
Gemiddeld
Ons is vriendelik ontvang, dit was netjies en skoon en ons het geen klagtes gehad nie. Sal maklik weer daar bly op pad see toe of terug.
Breaking Dawn's terugvoer
Goeiedag Heinrich,
Baie dankie vir u resensie. Ek sal wat u gese het ivm die swembad ter harte neem.
Groete
Shorne V - Jan 2018
Gemiddeld
Als wat jy nodig het! Vreeslik netjies!
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Shorne
Baie dankie vir die mooi woorde.
Waardeer dit baie.
Laat dit goed gaan met julle.
Blessings.
Nelio
Karin P - Des 2017
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs.
Breaking Dawn's terugvoer
Baie dankie, Karin.
Willie En Marietjie V - Okt 2017
Gemiddeld
Dit het aan ons verwagting voldoen.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Marietjie,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Baie bly julle het lekker gebly.
Groete,
Nelio
Marieta V - Aug 2017
Gemiddeld
Uitstekend.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Marieta. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Breaking Dawn
Louis D - Jul 2017
Gemiddeld
Baie goed en bekostigbaar!
Breaking Dawn's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek waardeer dit.
Groete
Rika E - Mei 2017
Gemiddeld
Aangename ervaring.
Breaking Dawn's terugvoer
Baie dankie, Rika.
Hermie B - Mei 2017
Gemiddeld
Uitstekend.
Breaking Dawn's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Breaking Dawn
Ruth P - Mei 2017
Gemiddeld
Waarde vir jou geld.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi, baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit. Alles wat mooi en goed is vir jou.
Groete
Nelio
Ursula C - Mei 2017
Gemiddeld
Wat 'n vriendelike, netjiese warm plekkie was dit nie gewees nie! Sal verseker aanbeveel!
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Ursula
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit.
Groete
Breaking Dawn
Kitty N - Apr 2017
Gemiddeld
Goeie oornagplekkie.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Kitty
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Leo D - Apr 2017
Gemiddeld
Baie lekker geslaap in 'n baie netjiese en skoon kamer.
Breaking Dawn's terugvoer
Baie dankie Leo, vir die positiewe terugvoering.
Groete
Breaking Dawn
Hendrik V - Jan 2017
Gemiddeld
Goeie plek om te rus vir pad verder.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Hendrik
Baie dankie vir die terugvoer.
Waardeer dit.
Groete
Breaking Dawn
Annette P - Jan 2017
Gemiddeld
Awesome.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Annette,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Mooi bly.
Groete,
Breaking Dawn.
Chris S - Jan 2017
Gemiddeld
Puik verblyf.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Chris.
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Waardeer dit opreg.
Groete
Breaking Dawn
Elizna D - Jan 2017
Gemiddeld
Awesome!
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Elizna,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit beteken vir ons baie en ons waardeer dit.
Vriendelike groete,
Breaking Dawn.
Johannes R - Des 2016
Gemiddeld
Verskriklik lekker.
Breaking Dawn's terugvoer
Baie dankie Johannes.
Annamari K - Des 2016
Gemiddeld
Gasvry.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Annamari
Net baie dankie se vir die mooi terugvoer.
Waardeer dit baie.
Groete
Breaking Dawn
Andre Marius P - Feb 2016
Gemiddeld
Beslis nie lekke geslaap nie.
Breaking Dawn's terugvoer
Hi Cecilia
Dankie vir jou terugvoer. Dis vir ons belangrik.
Eerstens , is ek jammer om te hoor dat u nie lekke geslaap het. Die beddens is eintlik nog nuut aangesien hulle slegs 13 maande oud is.
Ons sal beddens deurgaan en indien ons enige fout vind, sal dit dadelik vervang word. U het dit daardie dag na die tyd duidelik gemaak dat u ontevrede is oor die koste van die kos, nadat ons u voor die tyd ingelig het wat die koste daarvan sou wees. Breaking Dawn is eintlik net n B&B en bedien ons nie graag aandete. Dit was slegs 'n vergunning.
Ontbyt is R85-. Jammer vir die misverstand. Ontbyt word 30 min voor die tyd voorberei .
Koswinkels in Noupoort: Oasekafee en Restaurant en Railway Restaurant .
Cor L - Jan 2016
Gemiddeld
Het voldoen aan behoefte om net te oornag.
Lees meerBreaking Dawn's terugvoer
Dankie Cor vir u terugvoering.
Dis vir ons by Breaking Dawn belangrik en respekteer ons kliënte se opinie.
Ek is jammer indien ons op sekere aspekte nie op standaard was en sal beslis aandag daaraan gee.
Ek wil egter net op van die goed wat u genoem het reageer.
1. Swembad
Ja swembad was miskien nie heeltemal skoon gevolge van die wind wat die vorige dag gewaai het.
2. Blinders
Daar niks fout is met die blinders, aangesien dit nuwe blinders is.
3. Voertuig parkering
Die groot hek word van die binnekant , soos ook in u geval , met n slot gesluit , aangesien die elektriese motor onlangs uitgebrand het.
Dus het niemand van buite toegang tot die parkeer area nie.
4. Prys
Ons is trots om te kan sê dat ons pryse regverdig, minder as ons kompetisie is, en standaarde baie goed is.
Andre D - Jan 2016
Gemiddeld
Sal definitief weer kom as ek weer met vakansie is.
Breaking Dawn's terugvoer
Baie dankie Andre vir die terugvoer. Ons waardeer dit.
Breaking Dawn
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilmotstraat 37, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom