Lambertsbaai Akkommodasie by Breathe Inn | LekkeSlaap
+21

Breathe Inn

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Breathe Inn
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Carlton S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlton S
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Die flat was baie gemaklik.

Lee-anne C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne C
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was fenomenaal! Dit is soos jou eie huis. Baie rustig en ontspannend! Sal beslis terug wees!

Ons woonstel het die asemrowendste uitsig oor die see gehad en dis net 'n paar minute se stap na die strand toe. Ons het dolfyne gesien en die sonsondergang was pragtig!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Our stay was phenomenal! It's home away from home. Very tranquil and relaxing! Will definitely be back!

Our flat had the most breathtaking view of the ocean and few minutes walk to the beach. We saw dolphins and the sunset is stunning!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sarina B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina B
Gesin met tieners

Was die lekkerste kuier en verblyf by Breathe Inn en die awesome'ste eienaars en Tannie Lettie.

Ons gaan vir seker weer teruggaan na Lambertsbaai en boek weer in by Breathe Inn. Dit sal altyd ons tuiste wees. Mooiste en skoonste woongebied en veilig ook om te bly. Die eienaars, Suzette en Johan, is hartsmense en Tannie Lettie is soos 'n moeder. Dankie vir die beste verblyf ooit.

Muriel C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel C

Was fantasties. Pragtige plek!

Was ons tweede besoek daar en beslis weer terug. Tannie Lettie is baie behulpsaam en 'n lieflike tannie.

Mariana K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Lettie dankie vir hartlike ontvangs al het jy 'n knie vervanging gehad. Dankie ook vir jou gasvryheid met die gebruik van jou vrieskas. Dit was aangenaam om by Breathe Inn te bly.

Badrunisah A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Badrunisah A
Saam met vriende

Gerieflike ontspanningsplek.

Dit is 'n rustige area met 'n gerieflike huis.

Breathe Inn's terugvoer

Dit was my voor reg om julle hier te he.Baie dankie vir die heerlike wors.

Breathe Inn
Sevé J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sevé J
Gesin met klein kinders

Very neat and clean place. Nice for a weekend get away.

Maybe a fire place needed for winter time but really nice place worth the money. Has everything you need. WiFi signal is a bit week.

Lloyd W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lloyd W
Gesin met klein kinders

Simple, clean with great views. Overall a comfortable stay in a good location in Lambert's Bay.

We had a great weekend in Lambert's Bay. The unit is clean and open and comfortable. The space is a bit bare but this was not an issue. Overall a good venue for a family with kids but note, the entrance stairs are very steep and the balcony railing is not really safe to let a small child/toddler be there without proper supervision. Great location and the hostess, Lettie, was really attentive and helpful.

Ricardo G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo G
Gesin met klein kinders

Goeie verblyf, goed geleë vir see-liefhebbers en goeie spasie binne en buite verblyf.

Sal weer enige tyd weer van hul gebruik maak.

Heinrich B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B
Enkelreisiger

Baie skoon en netjies.

Het wel aanvanklik 'n probleem met die stort gehad, maar dit was gou reggestel.

Marissa S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Will recommend it to friends/family and likely return to the same place in near future.

Shanon C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanon C
Gesin met klein kinders

Pragtig en ruim.

Het 'n wonderlik tyd gehad, het welkom gevoel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful and spacious.

Had a wonderful stay, felt welcome.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Doret D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, ruim, netjies!

Heerlik stil buite seisoen. Vra net dat die yskas aangeskakel en koud is met aankoms. 'n Tafel vir buite wanneer daar gebraai word, word aanbeveel.

Breathe Inn's terugvoer

Goeiemore Doret

Baie dankie dat jul ons gekies het. Baie dankie vir jou terugvoer. Ek sal sorg dat ons yskaste voor die tyd aansit, asook vir 'n tafeltjie vir buite.

Groete
Erika

Breathe Inn
Carin Pentz P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin Pentz P
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansiewoonstel met see-uitsig.

Groot genoeg en pragtig ingerig. Lekker braai binne in die sitkamer, mooi dorpie en ons het dit vreeslik geniet. Bestuur is baie vriendelik en gasvry.

Breathe Inn's terugvoer

Goeiedag Carin,

Dankie dat julle gekies het om by ons te bly. Sien uit daarna om jul gou gou weer te sien.

Groete
Erika

Breathe Inn
Veronica V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig!

Ons het lekker gebly by Breathe Inn. Ons is goed verwelkom. Al wat ons wel sal aanbeveel is om toe te maak tussen die twee eenhede sodat elk hul privaatheid kan he. Maar ons sal definitief weer daar gaan bly.

Venessa I - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa I

Lekker by die see, view was amazing ..

Breathe was worth the money, view was spectacular.. Only problem was that they only gave us one roll of toilet paper for the 3 days and we were four. Requested from the cleaner but she never gave us, ended up buying our own.

Louise V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met tieners

Was heerlike verblyf!

Ons as familie het dit geniet om daar te bly. Baie gerieflik, mooi uitsig en baie spasie. Kort slegs meer kombuistoebehore, blikoopmaker, kurktrekker, meer bakke en slaaibak wat groter is vir 'n groter gesin! Dalk 'n spieël in kamer en bedlampies by een kamer. Ons hou van lees. Verder heerlik gebly!

Irma E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irma E
Gesin met tieners

Ons het die twee dae baie geniet.

Breathe Inn is 'n netjiese, goed toegeruste woonstel met alles wat jy nodig het. Ons is vriendelik ontvang en die mense was baie hulpvaardig.

Breathe Inn's terugvoer

Sien uit daarna om jul binne kort weer te ontvang.
Groete,
Breathe Inn

Breathe Inn
Wilna G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig vanuit mooi eenheid.

Die eenheid is in sagte groen, wit 'n grys gemeubeleer. Pragtige see-uitsig vanaf sitkamer en balkon. Heerlik en veilig.

Albert V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Gerieflik en skoon verblyf met alle nodige geriewe en see uitsig.

Anita L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L
Saam met vriende

Rustige plek.

Ons het baie lekker gebly. Baie oulike plek, maar die laaste dag het nou sommer alles bederf. Alle plugs was dood, yskaste, mikrogolwe, geiser het nie warm gemaak nie. Gelukkig het die gasstoof gewerk en ons kon darem toe warm water kook om te was. Net die TV het gewerk. Die tannie wat kyk dat alles reg verloop, het ons laat weet en sy het iemand probeer uitroep, maar die man was nie in die dorp nie. Ook eers na ons weer moes bel en vra nou hoe nou. So ons moes toe maar so sonder alles wees deur die nag. Die eienaar van die plek het ek twee boodskappe gestuur en sy het net gesê "okay" en op die tweede boodskap het sy gesê alles is nuut oorgedoen. Goed en wel, maar dit het niks met ons te doen nie. Sy kon ten minste net gesê het jammer vir die ongerief. Dis al wat sy kon sê en dit sou alles beter gemaak het en ons sou verstaan het. Jammer is een woord, maar dra soveel betekenis. Verder kan ons nie kla van die plek nie.

Breathe Inn's terugvoer

Middag Anita

Ons is baie jammer vir jul ongerief. Die elektrisien kon eers Maandag uitkom en het gevind dat daar net 'n skakelaar afgeskop het.
Weereens jammer vir jul ongerief. Wanneer jul weer by ons bespreek, sal ons sorg vir 'n ekstra bederf om op te maak vir jul ongerief.

Breathe Inn groete
Erika

Breathe Inn
Bianca C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca C
Saam met vriende

Alles was absoluut perfek. Tot die voorlaaste dag toe ons moes uitgaan.

Breathe Inn is 'n pragtige plek en die ligging is perfek. Ek was vreeslik opgewonde oor die plek. Sondagmiddag het ons WiFi afgegaan. Meeste van die kragproppe wat op een lyn was ook, so ons mikrogolf, yskas en geiser was alles af vir 'n hele dag in die hitte. Hulle het net jammer gesê daarvoor. Maandagoggend het van die mense 05:00 al gery so hulle moes 04:00 yskoue storte neem wat nie baie aangenaam was nie. Maandagoggend voor 08:00 is die DStv ook al afgeskakel en die uitkloktyd is 10:00. So hoe lief ek vir die plek is, is ek nogal teleurgesteld in die diens wat ons ontvang het!

Breathe Inn's terugvoer

Middag Bianca

Jammer vir jul ongerief. Ek verstaan jy en Johan het dit uitgesorteer. Wanneer jul weer by ons bespreek, sal ons sorg vir 'n ekstra bederf.

Breathe Inn Groete
Erika

Breathe Inn
Brian T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Brian T
Enkelreisiger

Cleanliness average as there were dead insects and moths in the shower, the shower head output is so restricted, you flush the insects out. Concerned about opening windows.

It is fairly well appointed, but as stated above, the shower was not clean, no side lamps next to the bed. No plug next to the bed to charge phone and laptop. There needs to be a roof fan or something in the bedroom to help cool down the room. No towels is a not on especially if you are travelling by bike. I stay in a similar self-catering in Port Owen for R550 and it is fantastically clean and I get breakfast. Bed lamps next to beds very well equipped, lovely towels supplied, full DStv in bedroom. I think Breathe Inn could better.

Louwna L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig met die mooiste sonsondergange elke aand! Dis 'n lekker stil area met die strand op jou voorstoep.

Ons was vriendelik ontvang, dis altyd 'n plus punt. Plek is ruim met die nodige kookgerei vir 'n selfsorg-eenheid.

Rowan W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rowan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Alles as goed en aangenaam. Het net nie gas of warm water die laaste oggend gehad nie.

Ancheline C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancheline C
Gesin met klein kinders

Fantasties netjiese blyplek.

Breath Inn is 'n lieflike plek vir 'n gesonde vakansie.

Antoinette B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing, stapafstand vanaf die see.

Breathe Inn bied baie netjiese, skoon en gerieflike akkommodasie. Lettie het ons baie vriendelik ontvang en was uiters behulpsaam. Ons eenheid het veilige speelplek gehad vir die kinders. Dis ruim en gerieflik, met baie pakplek en goed toegeruste kombuis. Bedlampies in die kamers, veiligheidshek voor die skuifdeur en plek om nat handdoeke en swemklere op te hang ontbreek. Andersinds is Breathe Inn 'n heerlike afskakelplekkie.

Breathe Inn's terugvoer

Hello Antoinette,

Baie dankie dat jy Breathe Inn gekies het en dankie vir jou terugvoer ons sal aandag gee aan ons gaste se behoeftes.
Mooi dag en hoop om jul gou weer te sien.

Groete,
Erika

Breathe Inn
Debbie T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en ruim.

Het baie gemaklik daar gebly, op die strand, alle geriewe was goed, ruim, skoon en netjies.

Breathe Inn's terugvoer

Hello Debbie
Baie dankie dat jy Breathe Inn gekies het en ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Erika

Breathe Inn
Chris R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was very nice staying at Breathe Inn.

The sliding door was not very safe to lock and braai grid a bit dirty. But over all it was very great staying there.

Anthea R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean but very basic facilities.

There is a beautiful view of the sea at sunset. Accommodation is clean and all basic facilities are in place. However, if you are looking for luxury, this is not a good choice.

Helena R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adequate and clean accommodation!

Lovely clean and new accommodation. Arrived on a bitterly cold day and the apartment very cold with no heating or air-con unit. Also surprised to see no towels or a wash line, apparently they were available on request but feel it should be standard especially if you are booked in for more than a single night. Otherwise a very spacious apartment.

Breathe Inn's terugvoer

Good day Helena,

Thank you for choosing to stay with us at Breath Inn. We will have a wash line and towels for your next visit. Thank you for bringing that to our attention.

Warm regards,
Erika

Breathe Inn
Theresa V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne met pragtige see-uitsig.

Ons het die see-uitsig geniet, alles was netjies en skoon. Veilig en rustige omgewing.

Breathe Inn's terugvoer

Hi Theresa,
Baie dankie, ons hoop om jul gou weer te sien.
Breathe Inn Groete,
Erika

Breathe Inn
Lucille S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil.

Die aankoms was aangenaam. Dit was lekker om die seelug in te kry in die oggend, sal mense aanraai om te gaan besoek.

Anri S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri S
Gesin met klein kinders

Beste ooit.

Was baie lekker met die beste see-uitsig. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Breathe Inn's terugvoer

Baie dankie Anri, dat jy Breathe Inn gekies het. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Breathe Inn-groete
Erika

Breathe Inn
Marzelle B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway!

Thank you so much Erika and Lettie - we had a wonderful weekend! I am so glad to have come across this gem. The apartment has everything that you need for a breakaway. I will definitely spread the word about my experience at Breathe Inn to friends and family. I can't wait for our next visit!

Breathe Inn's terugvoer

Hello Marzelle
Thank you so much for choosing to stay with us.
We cannot wait for your next visit.
Keep well, till we meet again.
Warm regards,
Erika

Breathe Inn
John C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Enkelreisiger

Mooi netjies en skoon.

Dankie, Erica en Johan, vir julle warm ontvangs en goeie gasvryheid. Alles was so mooi netjies en skoon. Dankie ook vir die "opgradering". Daardie uitsig met die sonsondergang was the kersie op die koek. Hoogs aanbeveelbaar.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat, tidy and clean.

Thanks so much Erica and Johan for your warm welcome and great hospitality. Everything was so neat, tidy and clean. Thank you too for the "upgrade", that view with the beautiful sunset was the icing on the cake. Highly recommendable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Breathe Inn's terugvoer

Good day John,
Thank you for choosing to stay with us, and I am glad to hear that your stay with us was a memorable one.
We look forward to welcoming you at Breath Inn, in the near future.
Warm regards,
Erika

Breathe Inn
Johannie S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Johannie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanhoudende kragonderbrekings en a.g.v. dit koue water.

Sien sterre.

Breathe Inn's terugvoer

Beste Johannie
Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie jammer dat jul verontrief was met die kragonderbrekings, die probleem is uitgesorteer. Ons aanbod staan vir die gratis verblyf van jul kinders vir 2 of 3 nagte. Maak seker jul bespreek hul datums betyds.
Baie dankie
Groete
Erika

Breathe Inn
Willie B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek.

Die ontvangs was vinnig, vriendelik en ons het 'n deeglike verduideliking gekry van waar alles is en hoe dit werk. Toerusting was goed en het aan al ons vereistes voldoen. Ligging is goed en die uitsig is puik. Sal dit beslis aanbeveel en self ook weer daar boek.

Dondeanno A - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dondeanno A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike verwelkoming.

Was baie vriendelike verwelkoming by aankoms. Kon enige tyd bel vir iets. Sal enige tyd weer by Breath Inn slaap. Die tannie kon my ook help met verblyf in die toekoms.

Breathe Inn's terugvoer

Baie dankie Dondeano,

Dit was lekker om julle as gaste te hê.

Baie dankie vir jul ondersteuning.

Breathe Inn Groete

Breathe Inn
Mariska B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place was situated perfectly. Clean and comfortable.

See stars.

Breathe Inn's terugvoer

Goeiedag Mariska

Baie dankie, ons waardeer jul ondersteuning. Hoop ons sien jul sommer gou-gou weer.

Groete
Erika

Breathe Inn
Mark W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Mark W
Saam met vriende

Gerieflik en skoon.

Goed ingerig en skoon, ek sal aanbeveel om te vra spesifiek vir slaapkamer met eie badkamer aangesien hul 3 volwasse paartjies in 'n 2 slaapkamer titel ingesit het wat ongerief in privaatheid veroorsaak het, asook die parkering voor die woning bring ongewenste elemente wat rus verstoor.

Breathe Inn's terugvoer

Hello Mark

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit. Ek wil net onder al ons gaste se aandag bring, dat ons die beddens en kamers uitdruklik beskryf en indien ons gaste die maksimum waarvoor slaapplek beskikbaar is gebruik, sal daar in alle woonstelle kamers gedeel word.
Lees onder die opskrif kamers.
Weereens baie dankie vir u ondersteuning.

Breathe Inn groete

Breathe Inn
Dennis K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis K
Saam met vriende

Ligging fantasties.

Verblyf by Breathe Inn heel okay, net jammer dat al die badkamers en suite is, wat dit ongemaklik maak vir die 2de paartjie of iemand anders wat die badkamer wil gebruik terwyl iemand slaap. Dit sou net meer gemaklik wees as daar 'n aparte badkamer was vir die ander paartjies, veral vir die wat op die "sleeper couches" moes slaap. Die dame wat inbeheer is het na ons mening tydig en ontydig kom inloer veral Saterdagoggend terwyl van die mense nog geslaap het. Die DStv was buitewerking veral om die kinders mee besig te hou en die gas in die een kombuis was ook af. Andersins het almal die tyd geniet.

Natasha S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha S
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig.

Die mense is is vriendelik, maar ek sal nie die plek aanbeveel as jy 'n rustige plekkie soek. Die eenheid is glad nie sound proof nie. Die huis was omskep in kamers en is nie soundproof nie. So 'n mens kan die bure se elke beweeging en gesprek hoor. Ongelukkig was ons bure baie lawaaierig en die toesighouer het niks daaroor gedoen nie. Daar was ook niks potte of panne nie. En 'n mens kon ook nie langer as 'n minuut shower nie dan gaan die water koud. Die plek slaap ook nie 4 mense soos geadverteer nie. Ons kon net 3 slaap. Dis vir my gesê ons kinders (seun en dogter) moes die opvou bed deel. Die stel selfgeboude houttrappe hardloop teen die kamer verby en maak 'n groot lawaai wanneer gaste op of af loop. Die plek is mooi, maar sou dit aanbeveel vir groot groepe wat die hele plek vat.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus La Lande-straat 1658, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABme8frgRtgAbURMBBezBmV96GQPYqvRKcqwQeokGbQOkyjwwKc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 5 1658 Jasus La Lande Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.10809 18.30392
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za