BreatheMore
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duiker-sirkel 21, Outeniqua-strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
BreatheMore bied gerieflike selfsorg-vakansieverblyf in 'n ruim huis met 'n pragtige uitsig oor die see in Outeniqua-strand, Groot-Brakrivier. Dit is ideaal vir vriende en familie wat die pragtige Tuinroete wil verken.
Hierdie eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. De tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gast ein hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk lieflike uitsigte oor die see.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel en daar is 'n groot grasperk waar kinders kan rondhardloop. Die tuin sluit braaigeriewe in en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Tydens beurtkrag maak die huis van rugsteunsonkrag gebruik.
Slaapplek
’n Bespreking by BreatheMore sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Duiker-sirkel 21, Outeniqua-strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink BreatheMore het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glentana Groot-Brakrivier George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duiker-sirkel 21, Outeniqua-strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom