LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bredon Self-catering Cottage | LekkeSlaap
+37

Bredon Self-catering Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Einde van Orchardlaan, h/v Applegarth, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 200 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Hierdie selfsorgkothuis is in Bredon wat aan die rand van 'n pragtige, afgeleë en rustige inheemse woud met 'n manjifieke uitsig oor die Tyume-vallei geleë is.

Bredon Self-catering Cottage het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf in. Die groot eetarea het 'n hout-etenstafel met sitplek vir 6. Die groot, gesellige sitkamer het 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en 'n CD-speler.

Die sitkamer en kombuis het kaggels. Daar is 'n groot onderdakbraai-area buite met 'n uitsig oor die vallei. Die eiendom is veilig, privaat en lekker afgesonder.

Slaapplek

’n Bespreking by Bredon Self-catering Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Bredon Self-catering Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Einde van Orchardlaan, h/v Applegarth, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bredon Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Einde van Orchardlaan, h/v Applegarth, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3NGIzNDI1LTBiNjYtNDc1ZS04M2U4LTQzMDNjNjdjMWFiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 End of Orchard Lane Corner of Applegarth 5721 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.598142 26.926541
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!