Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede River Lodge Self-catering Unit 411

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Breede River Lodge Self-catering Unit 411 bied gerieflike selfsorgverblyf naby die Breederivierhawe se waterfront. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreekplek.

Die knus woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 4 enkelbeddens. Gaste in dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, konveksie-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste. Die kompleks is op die oewer van die Breederivier en dis naby 'n publieke swembad en 'n paar restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Breede River Lodge Self-catering Unit 411 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Breede River Lodge Self-catering Unit 411
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Stacey or Ryan Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 29

Jaar gelys 8

Ligging

  • Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breede River Lodge Self-catering Unit 411 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0121539080e38ef65bf38d741c3279b5da47c6b4e72bf93ad03ba533c3adab618b488b5c972e93bc01b5bf89aba64a1b710d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Joseph Barry Drive Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396247 20.826592
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem