Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede River Lodge Studio Room 302

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Breede River Lodge Studio Room 302 is 'n selfsorg-eenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge en is naby die waterfront in die Breederivierhawe.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n stoofplaat, mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste het toegang tot die rivieroewer en kan van geriewe soos die swembad en restaurante gebruik maak. Bootvaarte kan ook met die plaaslike bootmaatskappye gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Breede River Lodge Studio Room 302 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Stacey or Ryan Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 29

Jaar gelys 8

Ligging

  • Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dfb87f464ec87880ec0885f0c614101db8c9a39c75067cbe6a2f4e243632e94033c7ac7e3fb5944fe8d7519c74e012c4b89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) Joseph Barry Drive Breede River Resort and Fishing Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396359 20.826528
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem