Breede River Lodge Waterfront Room 103
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Breede River Lodge Waterfront Room 103 is 'n selfsorg-eenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge en is naby die waterfront in die Breederivierhawe. Let asb. dat hierdie kamer via trappe bereik word.
Dié woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n spieëltafel en platskerm-TV. Die badkamer het 'n bad en stort.
Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n balkon met 'n uitsig oor die Breederivier en hawe.
Gaste het toegang tot die rivieroewer en kan nabygeleë geriewe soos die swembad en restaurant geniet. Vaarte kan met die individuele bote gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Breede River Lodge Waterfront Room 103 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Ligging
- Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom