Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede River Lodge Waterfront Room 106

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Breede River Lodge Waterfront Room 106 is 'n selfsorgeenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge en is naby die waterfront in die Breederivierhawe.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n spieël en 'n platskerm-TV. Die koninggrootte-bed kan as 2 enkelbeddens opgemaak word. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die woonstel het 'n yskassie, 'n mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die Breederivier.

Gaste het toegang tot die rivieroewer en kan nabygeleë geriewe, soos die swembad en restaurante geniet. Bootvaarte kan ook gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Breede River Lodge Waterfront Room 106 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Breede River Lodge Waterfront Room 106
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Stacey or Ryan Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 29

Jaar gelys 8

Ligging

  • Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breede River Lodge Waterfront Room 106 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d8363aac6e10101e208ace7b1e16dc70661538778d5b43fb3fa4a7e404b7ec0c20cda7c5678f0c7cf4175afcb74e4aa308d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Joseph Barry Drive Breede River Resort and Fishing Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396359 20.826528
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem