Breede River Lodge Waterfront Room 106
2 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R250 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Daar is geen elektrisiteit in die eenhede tydens beurtkrag nie en gaste moet asb. beurtkragligte saambring. Die restaurant is tydens beurtkrag oop.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom