Breede River Lodge Waterfront Room 107
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Breede River Lodge Waterfront Room 107 is 'n selfsorg-eenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge naby die waterfront in die Breederivierhawe.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n spieëlkas en 'n platskerm-TV. Die koninggrootte-bed kan in 2 enkelbeddens omskep word. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die woonstel is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die Breederivier.
Gaste het toegang tot die rivieroewer, kan in die swembad afkoel en by die restaurant vir ete aansit. Uitstappies kan ook met die verskillende plaaslike bootvaart-maatskappye gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Breede River Lodge Waterfront Room 107 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Ligging
- Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom