Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede River Queen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Breede River Queen, Eenheid B1 Breede Riverine Village, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 750 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Breede River Queen is 'n ruim en bekoorlike selfsorg-vakansiehuis aan die oewer van die Breederivier. Dié dubbelverdiepinghuis is ideaal vir groepe vriende, familie, groepe wat lief is vir die natuur, internasionale reisigers of sakereisigers.

Die huis beskik oor 6 en suite-slaapkamers wat vir 13 gaste geskik is. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die sesde slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed. Die huis het ekstra beddens en slaapbanke in die sitareas, en daar is 2 aparte badkamers op beide verdiepings vir 5 ekstra gaste. Elke badkamer het 'n bad of 'n stort of beide.

Die huis het 'n groot swembad in die swembadarea, grasdaklapa met 'n braai, DStv, WiFi en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n opwaskamer, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ook 'n terras, onthaalarea met 'n sitkamer, kroeg, biljarttafel, tafeltennis, foosball en ander speletjies.

Die huis het sy eie jetty, sodat gaste toegang tot 50 km van dié rivier het. Dis ideaal vir watersport soos bootskaats, waterski, kanovaart en kajakvaart. Die riviermond is ook 'n gewilde visvangbestemming.

Dié ongerepte stukkie paradys is die tuiste van talle voëls en wild. Dis ook deel van die Kaapse Blommeryk met honderde spesies fynbos en bied doendinge soos voetslaan, fietsry en voëlkyk. Die unieke ligging maak dit deel van die Laer Breederivier Natuurbewarea wat bekend is vir sy ryk biodiversiteit. Dis ook een van die grootste en langste riviere in Suid-Afrika. Breede River Queen is 250 km vanaf Kaapstad of George en 5 km suid van Malgas. Dis net 25 km vanaf die Breederivier-riviermond, die Indiese Oseaan, Infanta en Witsand en De Hoop Natuurreservaat.

Slaapplek

’n Bespreking by Breede River Queen sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Breede River Queen, Eenheid B1 Breede Riverine Village, Malgas, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R6 750
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R6 750
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Breede River Queen, Eenheid B1 Breede Riverine Village, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4MDY2ZDFlLTM3ZmEtNDZlNy1iYThjLWEzY2UyNjc1YjkzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 750 per nag (plek vir 16) Breede River Queen Unit B1 Breede Riverine Village 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.346733575487 20.615465193987