Breede River Views
Kry 15% af. Geldig vanaf 5 Apr 2021 tot 14 Apr 2021.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Port Beaufort, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Breede River Views bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers en 3 badkamers op die oewer Breederivier.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en sitkamer op die randjie van die rivier. Twee van die slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die kombuis is toegerus met yskaste, 'n oond, stoof, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Daar is volledige DStv, internet, linne en badhanddoeke word voorsien. Die huis het privaat eienaars en 'n ekstra skoonmaakdiens kan gereël word. Gaste kan ook lieflike uitsigte van die Breederivier van die dek af geniet.
Gaste is welkom om van die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik te maak en hulle kan ook die PiliPili River Bar en watersportsentrum besoek. Daar is roeiplanke en kajakke te huur. Bootvaarte en vlieërplanklesse kan ook bespreek word.
Slaapplek
’n Bespreking by Breede River Views sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Joseph Barry-rylaan, Port Beaufort, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Breede River Views het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Port Beaufort, Breede River Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom