Breede View Holiday Home
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Daar is 'n skoonmaakfooi van R600 per verblyf. Die breekskadedeposito sal verhoog as daar meer as 5 gaste is.
Geen rook word binne die huis toegelaat nie.
Herwin asseblief bottels, blikkies, karton, ens. in die voorsiene asblik.
Maak asseblief die vis by die rivier skoon - nie in die huis nie.
Hierdie is 'n hondevriendelike huis, maar die tuin is nie omhein nie. Daar is 'n klein daaglikse hondefooi om ekstra skoonmaakkoste te dek.
Ekstra gaste bo en behalwe dié wat bespreek is, moet betaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Kadie Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang