Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R850.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Algemene huisreëls/beheerliggaamreëls geld;
Reg van toelating voorbehou.
Aankomstye: 15:00 tot 18:00.
Geen harde musiek en geen rook in die eenhede nie (gebruik asb. die aangewese rookareas en moenie as of sigaretstompies oor die balkonne gooi nie).
Tree so op dat ander gaste nie gesteur word nie.
Geen wangedrag sal verda word nie. Gaste sal gevra word om onmiddellik die perseel te ontruim of deur sekuriteit begelei word, sonder terugbetaling/vergoeding.
Enige skade aan die eiendom en inhoud van die eiendom sal vir gaste se rekening wees.
Geen komberse, handdoeke of enige ander items mag uit die eenhede verwyder word nie.
Die persoon wat die bespreking gemaak het, sal vir alle aangeleenthede wat uit enige voorval voortspruit verantwoordelik gehou word.
Die eienaar en bestuur sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade aan persoonlike besittings, of enige ongelukke, lewensverlies of ernstige beserings wat mag voorkom tydens die besoek van enige van die eenhede nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Beach Road, Amanzimtoti, Durban, 4026, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang