Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton at 90

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tulbaghstraat 90, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brenton at 90 is in Brenton-on-Sea oorkant 'n bewarea en in 'n stil en rustige omgewing in Knysna geleë. Die eenheid is op die eienaars se perseel geleë, maar is privaat en het sy eie ingang. Dit is ideaal vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitarea, eetarea en kombuis in. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas, vrieskas, ketel en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele en plek om maaltye buite te nuttig.

Geriewe op die perseel sluit 'n omsetterkragprop, WiFi en 'n slim-TV en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek in. Gaste kan 'n maaltyd op die stoep eet en daar is braaigeriewe op die eenheid se privaat balkon.

Nabygeleë aktiwiteite sluit kanovaar, voetslaan, voëlkyk, swem, bergfietsry en fietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Brenton at 90 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Tulbaghstraat 90, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tulbaghstraat 90, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d2db6494ed75614f4aa160b7100a74f7e5fce9db70bd16661298d4db3cbe256fe1d9e147789645f16c633b898dfd177d896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 90 Tulbagh Street Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.070517705144 23.023627616568
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem