Brenton Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Indien jy ontspanne dog verfynde B&B-akkommodasie in Knysna benodig, is Brenton Beach House net die plek vir jou. Dis 'n manjifieke 4-ster-gastehuis met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan met sy lang strande net 5 minute se stap weg.

Dis ideaal geleë naby aan Knysna. Brenton Beach House bied luukse verblyf in Brenton-On-Sea in 4 kamers. Die rustigheid van Brenton-on-Sea sal vir seker waardeer word deur gaste wat wil kom rus. Ons bied gholfpakkette om jou tyd te vul terwyl jy in die omgewing is. As gholf jou spel is, sal jy sekerlik tuis voel by Brenton Beach House.

Gholf-entoesiaste kan hulle talente op die wêreldklas-gholfbane (baie na aan Brenton Beach House) verfyn. Ons beveel ook 'n stapsessie op die strand of in die nabygeleë woud aan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Brenton Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za