LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brenton Blue | LekkeSlaap
+25

Brenton Blue

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President CR Swart-weg 431, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brenton Blue is 'n ruim huis met verskeie kamers in Brenton-on-Sea en dis net 1 km van die hoofstrand af.

Gaste kan kies tussen 4 B&B-kamers en 1 selfsorgeenheid. Die selfsorgwoonstel, Delft, het 'n slaapkamer met 'n privaat badkamer. Die eenheid het 'n privaat kombuis en bied toegang tot 'n dek met 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die 4 B&B-kamers, Beachcomber, die Lily Kamer, Union Jack en Out of Africa het elkeen 'n privaat slaapkamer en badkamer en dit bied toegang tot 'n dek. Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer, eetkamer, braai-area en Jacuzzi beskikbaar vir gaste.

'n Piekniekmiddagete kan op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word. Besprekings vir die nabygeleë gholfbaan en restaurante kan ook gemaak word.

Gaste kan die Brenton Blue Butterfly Reserve besoek, fietsry, wandel, op die strand ontspan of Knysna toe gaan en verskeie restaurante, kafees en winkels geniet.

Daar is ook ’n lieflike kort staproete genaamd Fisherman's Walk, wat bo-op die duine is en lieflike uitsig oor Brenton en Buffelsbaai het. Vir die fikse gaste is die trappe af na die ongerepte strand ’n moet.

Daar is baie staproetes in die omgewing sowel as kunstenaars wat hul werkstukke by Oaks on Main in Knysna en verskeie ander galerye verkoop. Knysna het nie ’n tekort aan interessante eetplekke nie en baie van hulle bied musiek aan in die aand. Ons kan besprekings vir gaste maak indien dit versoek word, aangesien dit in groot aanvraag is.

In Rheenendal, wat 'n paar kilometer van Brenton is, is daar baie interesante plekke om te besoek soos die Totties Farm Kitchen en ander koffiewinkels, sowel as die ou Goudmyn. 'n Kontinentale ontbyt word elke oggend bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Brenton Blue
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • President CR Swart-weg 431, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brenton Blue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President CR Swart-weg 431, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANxNYISnCIDXW9Z3tkTLg1mdcOSxfpBB1NiMhSZTxA2YizRpaC5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 431 President CR Swart Road Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -34.071816895221 23.03042820734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!